AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Huise by Kloovenburg ‘verbeter’

Planne wat reeds gemaak was om behuising op die Kloovenburg Landgoed te verbeter, gaan bespoedig word.

Ná samesprekings met van die voltydse en seisoenale werkers op die Kloovenburg Landgoed by Riebeek Kasteel, het mnr. Pieter du Toit, eienaar, besluit om die planne wat in die pyplyn was vir verbeterings aan behuising vinniger deur te voer.

Hy sê hulle onderneem elke jaar opgraderingswerk aan werkers se behuising, maar weens die finansiële implikasies daarvan, word dit in stappe gedoen.

Dié besluit het ook gevolg na verdoemende berigte oor die landgoed in verskeie Sondagkoerante verlede naweek gepubliseer is. Volgens die berigte leef die seisoenale werkers op die wyn- en olyfplaas in “haglike” omstandighede. Verskeie feitelike foute in dié berigte is vroeër die week volgens ’n verklaring uitgewys. Lees meer hier:

Voltydse werkers se huise is of steen kothuise of enkelkamers, wat van gratis water, krag en songeisers voorsien word.

Verbeteringe aangebring
Du Toit het sy werkers gevra vir lyste van probleme met hulle huise, en sê dit word stuk stuk aangepak. Gebreekte ruite en deure word eerste vervang, met verfwerk wat ook gedoen word. ’n Loodgieter en elektrisiën doen ook ’n deeglike inspeksie van alle kragpunte en water- en toiletgeriewe op die plaas, sodat enige nodige herstelwerk gedoen kan word.

Volgens Du Toit sal die totale opknapping van 'n paar van die kamers en huise, wat reeds vir ’n tyd beoog was, sal steeds voortgaan.

Die twee houthuise (Wendyhuise) en vraghouers waarin tydelike werkers tuisgaan sal vervang word met nuwe vraghouer-behuising. “Vraghouers het baie meer voordele as meer tradisionele behuising strukture, en is vinnig besig om 'n sterk, koste-effektiewe en eko-vriendelike behuisings oplossing  - nie net in Suid-Afrika nie maar ook elders in die wêreld - te word,” lui ’n verklaring.

Dié vraghouers sal ook stortfasiliteite vir seisoenale werkers hê. Dit is bykomend tot die twee toilette, twee wasbakke met lopende water en twee krane wat reeds beskikbaar is. Die plaas se water en sanitasie fasilteite is op 26 April 2012 en 23 November 2012 deur ’n gesondheidsinspekteur van die Weskus Distriksmunisipaliteit ondersoek, wat bevind het dat dit aan basiese vereistes voldoen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot