AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hulp vir tonnelprojek by Tosca

Plegtige beloftes van hulp word deur die Noordwes-regering gemaak aan ’n groenteprojek op Tosca.

Die gemeenskap van Tosca sit angstig en wag vir hulp van die staat af nadat ’n storm drie jaar gelede die groentetonnelprojek wat die staat aan die gemeenskap gegee het, erg beskadig het. Mnr. Boitumelo Tshwene, die voormalige LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling, het die perseel vroeër vanjaar besoek en belowe dat die tonnels onmiddellik vervang sou word.

Mnr. Giel Theron, ’n voormalige munisipale raadslid, sê niks het sedertdien gebeur nie. “Die nuwe LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling was aan die begin van September hier, en dieselfde beloftes is gemaak, so nou wag ons weer.”

Me. Bonolo Mohlakoana, woordvoerder vir die departement, sê me. Desbo Mohono, die nuwe LUR, het die perseel op 7 September vanjaar besoek. Die departement werk tans aan ’n plan om die projek weer op die been te bring en dit volhoubaar te maak. Die projek is ’n inisiatief van die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit.

Nog net een oes
Theron het tydens Agri Noordwes se onlangse media-toer vertel dat die projek ses jaar gelede reeds van stapel gestuur is, maar sedertdien is nog net een oes gelewer. Oorwegend tamaties is in die tonnels gekweek.

Die tweede oes is glo deur ’n rooi spinnekopplaag verwoes, omdat ’n maand verbygegaan het voor die voorligtingsbeampte by die Ganyesa-munisipaliteit die spuitstof vir die plaag aan die gemeenskap verskaf het.

’n Boorgat, watertenks en ’n drupbesproeiingstelsel is aangebring om die groente te kon besproei. Kort ná die storm het ’n veldbrand egter verdere skade aan die perseel veroorsaak, en van die waterpype het in die slag gebly.

Daar staan ses tonnels op die perseel. Die waarde van een tonnel word op R120 000 geskat. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.43
-0.9%
Silwer
20.44
-3.0%
Palladium
2,309.00
-0.6%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,350
-0.8%
Alle aandele
65,757
-0.8%
Hulpbronne 10
63,643
-1.4%
Industriële 25
79,698
-0.5%
Finansiële 15
13,957
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot