AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Hulpfonds vir Ghaap-brande

'n Hulpfonds is geskep om die boerderygemeenskap van Koopmansfontein by te staan ná die verwoestende brande.

Die NG-gemeente Delportshoop het 'n hulpfonds op die been gebring om die boerderygemeenskap van die Bo-Ghaap, veral die Koopmansfontein- en omliggende gemeenskap, te ondersteun.

Ds. Floors Avenant, leraar van die NG-gemeente Delportshoop, sê dit is teleurstellend dat daadwerklike hulp nie vroeër beskikbaar was nie en dat brande in die distrik die afgelope 14 dae ’n verwoestende omvang aangeneem het.

Die brande het nie noodwendige omvangryke veevrektes tot gevolg gehad nie, maar talle veeboere het al hul weiding verloor.

Hy sê dit is blymoedig om te sien hoe boere so ver as Mier in die Kalahari hulp  aanbied. "Vragte voer het reeds die area begin bereik."

Onverpoosd gewerk
Avenant sê sy gemeente is dankbaar oor boere, plaaswerkers en ander vrywilligers wat onverpoosd dag en nag gewerk het, brande bestry het en hulself in lewensgevaar gestel het om op die onmiddellike nood te fokus. "Ons is ook dankbaar vir boere en plaaswerkers se vroue se geloof, deursettingsvermoë, begrip en bystand vanaf wonings op plase. Hulle het vasgestaan terwyl hul mans in lewensbedreigende omstandighede moes werk."

Om verder te help, het die gemeente 'n rampfonds gestig. Enige persoon wat 'n finansiële bydra wil maak, kan dit deurstuur aan die Ghaap Rampfonds, Standard Bank Kimberley, takkode 050002, rekeningnommer 143828037.  Bevestig inbetalings deur dit  te faks na 053 561 0127 of verkieslik per e-pos na: ghaapng@telkomsa.net.

* Die gemeente hou op 30 November 'n dank- en verootmoedingsamekoms by die Koopmansfontein-boeresaal. Die diens vind van 09:00 tot 10:30 plaas. Boere, plaaswerkers, hul gesinne, hulporganisasies, besighede, owerheidsinstansies, almal wat gehelp het of wat met die gebeure vereenselwig, word genooi om die geleentheid by te woon. Die drag is informeel en mense moet hul eie stoele saambring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot