AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4515
-15,00
SOYA
30 Mrt
-
8215
-28,00
SUNS
30 Mrt
-
8799,8
-19,20
WEAT
30 Mrt
-
6680
1,00
WMAZ
30 Mrt
-
3845
-6,00
YMAZ
30 Mrt
-
4053,2
-12,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hupstoot vir plaaslike stoetbedryf

Plaaslike genetika sal weer sy regmatige plek in SA kan inneem ná die skep van Taurus Evolution, sê dr. Pierre van Rooyen.

Die samesmelting van Taurus en die Franse veegenetika-groep, Evolution, beteken hoofsaaklik dat plaaslike genetika weer sy regmatige plek in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf kan herwin.

Dr. Pierre van Rooyen, hoofbestuurder van SA Stamboek, het die samesmelting van dié twee maatskappye verwelkom. “Ons het plaaslik uitstekende genetika, maar die wanopvatting het die afgelope jare bestaan dat die saad van meederwaardige suiwelbulle slégs in die buiteland verkry kan word. Ons vertrou dat dié samesmelting kan meehelp om die plaaslike stoetbedryf ’n hupstoot te gee,” sê Van Rooyen.

Mnr. Charl Hunlun, Stamboek se bestuurder van beroepsdienste, het die sakegeleenthede van die nuwe onderneming ook verwelkom.  Hy verwelkom onder meer die gesonde mededinging in die markplek wat kan veroorsaak dat bekostigbare semen aan boere beskikbaar gestel kan word. “Taurus is lank reeds nie meer ’n koöperasie nie en sy voormalige boere-lede het ander diensverskaffers begin ondersteun,” sê hy.

Die grootste verkope van semen is aan kommersiële melkboere.

* Madame Elizabeth Barbier, Frankryk se ambassadeur in Suid-Afrika, het die vestiging van die nuwe landbou-entiteit Taurus Evolution geloof as ’n toonbeeld van die versterking van handelsbande op die gebied van die landbou tussen haar tuisland en Suid-Afrika.

Sy het die belegging van die Franse groep Evolution in Suid-Afrika en onregstreeks in Afrika beskryf as ’n onderskrywing van die vertroue in die ekonomiese groeipotensiaal van die Afrika-vasteland en die nakoming van sy maatskaplike verantwoordelikheid om die genetiese potensiaal van die proteïenbronne van die Afrika-bevolking te verbeter.

Gevestigde Franse suiwelmaatskappye in die land is Danone en Parmalat, terwyl die In Vivo-groep veevoer in Brits en Oos-Londen vervaardig, asook Virbac en Merial, die verspreiders van veemedisyne.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.1%
Rand - Pond
22.37
-0.3%
Rand - Euro
19.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
971.41
+1.2%
Palladium
1,458.37
+0.7%
Goud
1,967.32
+0.2%
Silwer
23.62
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,319
+0.6%
Alle aandele
76,933
+0.6%
Hulpbronne 10
67,641
+1.5%
Industriële 25
103,800
+0.5%
Finansiële 15
15,604
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot