AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Huurarbeider-onderhandelinge gekelder

Minister Gugile Nkwinti het volgens Afra onderhandelinge oor huurarbeiders se grondeise gekelder.

Die onderhandelinge tussen die Regering en ’n organisasie wat huurarbeiders met grondeise verteenwoordig, het op ’n breekspul uitgeloop.

Me. Laurel Oettle, direkteur van die Association for Rural Advancement (Afra), het by navraag gesê dit was weens “eensydige optrede” deur mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.

Afra tree namens sowat 20 000 huurarbeiders op wat al 15 jaar wag dat hul grondeise afgehandel moet word. Die organisasie is in ’n uitgerekte hofstryd met die department daaroor gewikkel. Regter Seena Yacoob van die Grondeisehof in Randburg het op 24 Mei beslis die twee partye moet ter goeder trou voor 30 Junie ’n memorandum van verstandhouding onderhandel.

Raadpleging

Volgens Oettle het die partye se onderhandelings goed begin, maar kon hulle weens die minister se optrede nie ’n ooreenkoms bereik nie.

Hy het op 10 Junie, sonder om Afra te raadpleeg, in ’n koerantadvertensie aangekondig dat hy ’n nasionale forum van nieregeringsorganisasies wil stig om ’n program vir huurarbeiders te bepaal.

Sy sê die departement het boonop ’n openbare kennisgewing uitgereik waarin hy huurarbeiders met eise vra om na vore te kom en dit teen 30 Junie te laat staaf. “Daardie kommunikasie het nie net verwarring by grondeienaars en huurarbeiders veroorsaak nie, maar ook onnodige spanning op plase. Die minister het tot dusver slegs herhaal dat hy in die regmatigheid van sy optrede glo en het glad nie op Afra en sy regsverteenwoordigers se substantiewe besware gereageer nie.”

Oettle sê Afra het geen keuse as om die saak weer op die rol van die Grondeisehof te plaas nie om so gou moontlik aangehoor te word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot