AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ilse Trautmann eerste adjunk-DG vir navorsing, regulatiewe dienste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Ilse Trautmann is met hart en siel lief vir die landbou. Foto: VERSKAF
Dr. Ilse Trautmann is met hart en siel lief vir die landbou. Foto: VERSKAF
Dr. Ilse Trautmann is onlangs aangestel as adjunkdirekteur-generaal van landbounavorsing en regulatiewe dienste by die Wes-Kaapse departement van landbou.

Dr. Ilse Trautmann, voormalige hoofdirekteur vir navorsing en tegnologie-ontwikkeling by die Wes-Kaapse departement van landbou, is as adjunkdirekteur-generaal van landbounavorsing en regulatiewe dienste by dié departement aangestel.

Landbounavorsing en regulatiewe dienste is een van die twee vertakkings van die departement en sluit onder meer programme vir navorsing en tegnologie-ontwikkeling, landbou-ekonomie en veeartsenydienste in. Dit is ’n nuwe pos. Dit is in Februarie vanjaar die eerste keer geadverteer en Trautmann is die eerste mens wat die pos beklee.

Sy hoop om hierdie vertakking se dienslewering, innovasie en tegnologiese vordering te verbeter en sinergie tussen die drie programme te vind. “Een van my groot fokusareas is mense en vaardigheidsontwikkeling van personeel. My vraag sal steeds wees: Wat onderskei ons drie programme van ons eweknieë in ander provinsie en hoe kan ons ons kliënte in die landbousektor beter dien?”

Trautmann, wat as ’n dryfveer vir landbounavorsing en tegnologie in die Wes-Kaap beskou word, beklee sedert 2003 verskeie senior bestuursposte in die departement. Sy was voorheen ook deel van die bestuur by die Landbounavorsingsraad (LNR) nadat sy in 1991 as senior landbounavorser by die LNR aangestel is. Sy was ook al dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van die Wes-Kaap.

Sy het op ’n plaas in die Kaapse Wynland grootgeword en was sedert ’n jong ouderdom ’n ywerige landboukundige. Sy het aan die US gestudeer en het in 1990 ’n doktorsgraad in plantfisiologie aan die US verwerf.

Haar passie is om die landbou deur wetenskap te verbeter. Sy stel ook belang in die oordrag van tegnologie, spesifiek van die volg van konvensionele na die nuutste aanlyn metodes.

Trautmann is ’n vertroude naam in landboukringe. Met haar deeglike kennis en insig in die landbousektor en sy onderskeie bedrywe, word haar raad en leiding gereeld deur belanghebbendes in die sektor versoek. Sy dien in die raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en die Kuns, asook Winetech en is onlangs genooi om ook in Hortgro se wetenskaplike adviesraad te dien.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot