AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Implementering van arbeidsvisie gaan voort

Agri SA gaan volstoom voort met die implementering van 'n gesamentlike arbeidsvisie wat hy, Nafu, vakbondfederasies en die Minister van Arbeid onderteken het, ondanks vertragings by die Departement van Arbeid.

Sommige gesamentlike implimenteringsaksies is tot stilstand gebring weens die bedanking van twee senior personeellede by die departement. Dié aksies spruit voort uit 'n werksessie in Januarie toe komitees aangestel is om 'n verskeidenheid take te verrig.

Mnr. Kobus Kleynhans, direkteur arbeid en ontwikkeling van Agri SA, sê die poste is intussen gevul en die werkkomitees sal binnekort hul werk kan begin. Hy het beklemtoon die meeste aksies wat uit die visie voortspruit, is reeds aan die gang - selfs voor die dokument onderteken is.

Van dié aksies sluit in arbeidsopleiding wat aan boere en plaaswerkers verskaf word, insette vir die vasstelling van minimum lone en vaardigheidsopleiding van werkers.

Die dokument maak voorsiening vir die erkenning van menseregte (insluitende eiendomsreg), die aanvaarding en toepassing van arbeidswette, voorkoming en oplossing van arbeidsgeskille, die strewe na maatskaplike versorging van plaaswerkers, reëlings vir migrasie-werkers, voorkomingsmaatreëls vir MIV/vigs en om die koste van nakoming van arbeidswette binne redelike perke te hou.

Mnr. Kleynhans sê Agri SA wil seker maak dat sy huis in orde is op die arbeidsterrein en gaan nie terugsit nie. Hy sê met die klem wat internasionaal op arbeidskwessies geplaas word, durf niemand binne die landbousektor oortree nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot