AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Implikasies kwel Agri SA

Agri SA is bekommerd oor die moontlike implikasies van nuwe wetgewing vir die Land Bank en het sy kwellings aan die bank en mnr. Dirk du Toit, Adjunkminister van Landbou en Grondsake, oorgedra.

Ingevolge die voorgestelde wetgewing, kan die bank omgeskakel word in 'n bank wat in 'n groter mate 'n ontwikkelingsfinansier vir ontluikende boere sal wees. Die wetsontwerp wat vir die stigting van só 'n bank voorsiening maak, is onlangs aan die parlementêre portefeuljekomitee vir landbou en grondsake bekend gestel.

Mnr. Johan Pienaar, direkteur ekonomie en handel van Agri SA, sê dié organisasie sal ook binnekort met die portefeulje-komitee oor die wetgewing praat. Ondanks 'n aankondiging op 4 September verlede jaar dat nuwe wetgewing beoog word, kon Agri SA eers op 25 April 'n gepubliseerde weergawe daarvan kry.

"Agri SA is in geen stadium vooraf oor die beoogde wetgewing geraadpleeg nie. Dit is uiteraard 'n belangrike kwessie vir die kommersiële landbou omdat die Land Bank die vernaamste krediteur is. Sowat R14 miljard of nagenoeg 41 % van alle landbouskuld word deur dié bank gehou," het hy gesê.

Hy sê die konsepwet bevat doelwitte soos die verlening van geldelike bystand om rassediskriminasie van die verlede te besweer. "Dit bied uiteraard 'n baie vae riglyn aan 'n instelling wat ook kommersiële beginsels moet handhaaf."

Mnr. Pienaar sê in wese kan Agri SA nie sien hoe die kommersiële en ontwikkelingsboeke sonder probleme met mekaar versoen kan word nie. As die bank 'n ontwikkelingsfokus kry, kan dit sy mededingendheid met rentekoerse verwater.

Ingevolge 'n reëling van die Grondwethof moet die wet teen 9 Junie afgehandel wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot