AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Indringer-vrugtevlieg duik weer op

’n Groot gebied in Limpopo is onder kwarantyn geplaas weens die verskyning van ’n uitheemse indringer-vrugtevlieg.

Die uitheemse indringer-vrugtevlieg, Bactrocera invadens, het weer sy kop uitgesteek in die noordelike deel van Limpopo waar ‘n groot gebied nou onder kwarantyn geplaas is.

Me. Julie Mokwele van die Direktoraat Plantgesondheid van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, sê Bactocera invadens is ‘n indringer-vrugtevliegspesie met sy oorsprong in Sri Lanka.

Die vrugtevlieg het ‘n groot verskeidenheid gashere, dit beskadig nie net gewasse nie, maar kan ook ernstige uitvoer-implikasies vir die varsproduktebedrywe inhou. Onder die gasheerplante tel kommersiële gewasse, soos mango’s, sitrus, koejawels, papajas en piesangs, wilde vrugte soos maroelas en wildevye asook groentes soos soetrissies, pampoene en tamaties.

Die jongtse waarnemings is in die Vhembe-distrik in Limpopo gedoen in die gebiede rondom Tshidzini. Die gebied waar kwarantynmaatreels nou geld, is van Makonde in die weste tot by Mhinga langs die Kruger Nasionale Park in die ooste. Die Soutpansberg-bergreeks vorm die noordelike grens en die Levuhu-river die suidelike grens van die kwarantyngebied.

In 2012 is verskeie waarnemings van dié indringer-vrugtevlieg gemaak in Limpopo en Mpumalanga. In die meeste van die gevalle is die pes suksesvol uitgeroei met slegs enkele plekke waar uitroei-aksies steeds aan die gang is. Die vrugtevlieg is suksesvol uitgeroei by Baltimore, Burgershall, Deerpark, Groblersbrug, Hoedspruit, Limburg, Musina (dorp), Pontdrif, Weipe en Tzaneen. Uitrpoeiaksies is steeds aan die gang by Beitbrug, Komatipoort, Levubu, Louis Trichardt (dorp), Tshipise en Witvlag.

Uitroei-aksies by Louis Trichardt is voltooi en die kwarantynmaatreels kan binne twee weke opgehef word, sê Mokwele.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot