AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ingevoerde hoender wurg SA voerbedryf

Ingevoerde hoendervleis knou nie net die plaaslike hoenderbedryf nie, maar ook die voerbedryf.

Die hoeveelheid plaaslike voer vir braaihoenders wat gebruik sou word as verlede jaar se ingevoerde hoender eerder plaaslik geproduseer is, is sowat 1,5 miljoen ton.

Die beraamde waarde hiervan is R8,2 miljard, sê mnr. De Wet Boshoff, uitvoerende direkteur van AFMA, die vereniging vir dierevoervervaardigers van Suid-Afrika. Die invoer plaas volgens hom 'n groot demper op die plaaslike voerbedryf.

(Lees ook: Tsoenami van EU-hoender tref SA)

Altesame 11,7 miljoen ton voer met 'n bruto omsetwaarde van sowat R50 miljard is in 2015/’16-boekjaar in Suid-Afrika geproduseer. AFMA-lede, wat die formele sektor verteenwoordig, het sowat 61% hiervan by 71 vervaardigingsaanlegte landwyd geproduseer, met 'n gemiddelde produksie van 98 000 ton per jaar per voermeule.

Bruto omsetwaarde van R31 miljard

Afma-lede se totale voerproduksie, vir alle spesies, was 7 183 107 ton met 'n beraamde bruto omsetwaarde van R31 miljard.

Hiervoor is 3,5 miljoen ton mielies en mielieprodukte en 1,2 miljoen sojaboonmeel as hoofproduksiemiddele gebruik. Altesame 3 323 278 ton braaihoendervoer is geproduseer, met 'n beraamde omsetwaarde van R17,6 miljard en 'n nasionale markaandeel van 46% van alle produkte.

As 'n mens net na hoenderstukke aan die been kyk, is die hoeveelheid wat in 2016 ingevoer is, gelykstaande aan 378 miljoen braaihoenders.

Omgeskakel na braaihoender

Boshoff sê as dit omgeskakel word na braaihoendervoer, verteenwoordig dié invoer 620 000 ton voer. “ 'n Styging van 620 000 ton in verkope van braaihoendervoer sal nasionale voerverkope tot 12 356 817 ton laat styg.”

“Dit sal groei in voerverkope tot 5,3% laat styg, wat beduidend meer is as die blote 0,7%-groei wat in die 2015/’16-boekjaar behaal is,” sê Boshoff.

Stukke aan die been verteenwoordig 42% van totale invoervolume en meganies ontbeende vleis 40%.

Strategiese kwessies

Boshoff sê as die Regering en die bedryf ooreen kan kom oor strategiese kwessies rakende ekonomiese transformasie en belegging tot voordeel van nuwe toetreders, kan plaaslike geproduseerde meganies ontbeende vleis in die toekoms 'n strategiese groeigebied wees.

Dit kan plaaslike verkope van braaihoendervoer potensieel tot 12 947 369 ton laat styg en so tot groei van 10,3% lei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot