AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Ingevoerde kaas afgekeur

Sowat 22 ton cheddarkaas afkomstig uit Ierland, is deur Suid-Afrika afgekeur omdat dit met E-coli besmet was, sê die MPO.

Sowat 22 ton cheddarkaas wat van Ierland af ingevoer is, is deur Hawe-Gesondheidsowerheid in Durban afgekeur omdat dit E-coli op gehad het, sê die Melkprodusente-organisasie.

Mnr. Bertus de Jongh beskou dié stap as ‘n deurbraak vir die plaaslike bedryf wat deur dié invoere benadeel word.

De Jongh sê Suid-Afrika voer baie jare lank al kaas van Ierland af in teen lae pryse. Hy sê hy het al verskeie klagte aanhangig gemaak omdat verwerkers kla dat supermarkte sê hulle hoef nie plaaslike pryse te aanvaar nie, omdat hulle goedkoper produkte van Ierland af kan invoer. Sodoende word die plaaslike pryse van produkte afgedruk, wat op die ou end ‘n invloed op die boer se inkomste het.

“Ons beskou hierdie voorval as ‘n deurbraak vir die plaaslike bedryf, waarbinne dinge tans baie druk gaan. Boere sukkel met plaaslike pryse wat net nie wil styg nie, en dit is dié jaar spesifiek weens kaas wat pryse laag bly,” aldus de Jongh.

SA dalk stortingsterrein?

De Jongh sê dit was vir die Regering tot dusver baie moeilik om teen dié invoere op te tree, omdat die hoeveelhede net onder die perk gehou word waar die Regering mag optree. “Ons vermoed ons mark word as ‘n stortingsterrein vir die goedkoop produkte beskou, want só ‘n voorval het in die middel van die jaar ook gebeur.”

Tydens die onlangse voorval is die Hawe-Gesondheidsowerheid gevra om beslag te lê op ‘n besending kaas afkomstig uit Ierland. Die MPO het Agri Inspec opdrag gegee om verder ondersoek in te stel. Monsters van die kaas is ontleed, en E-coli-bakterieë is daarop gevind. Dié resultate is bevestig deur onafhanklike toetse wat op versoek van die uitvoerder gedoen is.

Die Suid-Afrikaanse owerhede het besluit om die produkte te vernietig. De Jongh sê hoewel dié voorval nie invoere uit Ierland sal stopsit nie, sal dié invoere in die komende maande wel baie deeglik nagegaan word.

Koop Suid-Afrikaans

Na aanleiding van dié gebeure versoek die MPO verbruikers om plaaslike produkte te koop aangesien ingevoerde produkte dikwels nie aan Suid-Afrikaanse veiligheid- en gehaltestandaarde voldoen nie.

Volgens De Jongh beskou hulle die gebeure in ‘n ernstige lig vanweë die gesondheidsrisiko’s betrokke, asook die potensiële skade wat dit aan die bedryf se beeld kan doen. Hy versoek verbruikers om die cheddarkaas wat hulle koop, se etikette deeglik na te gaan om seker te maak dit is van plaaslike oorsprong. “Die MPO het reeds die betrokke owerhede versoek om in die toekoms nie Ierse suiwelinvoere toe te laat alvorens die veiligheid daarvan bevestig is nie.”

9 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot