AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ingevoerde Poolse melk 'nie gestort’

Die MPO reageer op ? siening dat UHT-melk wat uit Pole ingevoer is, in SA gestort is.

Die langlewemelk (UHT-melk) wat verlede jaar uit Pole ingevoer is, is nie gestort nie, sê die Melkprodusente-organisasie (MPO).

Me. Barbara Bieldt, bestuurder van markbeskerming en 'n kenner van invoertariewe, sê vir 'n produk om as gestort bestempel te kan word, moet dit aan sekere vereistes voldoen op grond waarvan dit as sodanig deur die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) aanvaar sal word.

Bieldt het gereageer op 'n berig op Landbou.com waarvolgens die melk uit Pole gestort sou wees. Sy sê vir storting om bewys te kan word, moet die produk ingevoer word teen 'n prys laer as die “normale prys” in die land van oorsprong.

Die “normale prys” is die produksiekoste, plus verkoops-, administratiewe en ander koste, oftewel die prys waarteen die produk in die normale verloop van handel verkoop word .

Verband tussen lae prys en skade

“Verder moet daar 'n regstreekse verband wees tussen die lae prys en die skade wat dit die Suid-Afrikaanse bedryf berokken,” sê Bieldt.

Met Suid-Afrika 'n netto uitvoerder van UHT-melk, sal dit die bewyslas van skade nóg moeiliker maak.

Bieldt sê toe die groot hoeveelhede verlede jaar uit Pole ingevoer is, was daar plaaslik 'n oorproduksie van melk nadat winkels in die vorige winter 'n tekort ervaar het.

Vryhandelsooreenkoms

Suid-Afrika hef geen invoertariewe op UHT-melk en jogurt wat uit enige land ingevoer word nie. Oor die moontlikheid dat invoertariewe op UHT ingestel sou kon word, het Bieldt gesê tariewe sal nie op produkte uit die Europese Unie (EU) gehef kan word nie, weens Suid-Afrika se vryhandelsooreenkoms met die streek.

Sy sê toe invoertariewe op suiwelprodukte ingestel is ná deregulering, het UHT nog nie so 'n groot rol in die suiwelbedryf gespeel nie.

In die nuwe ekonomiese vennootskapsooreenkoms wat Suid-Afrika en die EU in Junie vanjaar geteken het, is ook nie voorsiening gemaak vir moontlike invoertariewe op UHT-melk nie aangesien dit toegewings ten opsigte van die tariewe op ander suiwelprodukte sou vereis.

Bieldt sê die tariewe wat tans in die algemeen vir ingevoerde suiwelprodukte  geld, is R4,50/kg op alle soorte melkpoeier, R5/kg op botter, en R5/kg op kaas.

Vorige aansoeke by Itac

Bieldt sê die MPO het in 2003 by Itac aansoek gedoen vir invoertariewe op UHT-melk. Itac het die aansoek afgekeur omdat die plaaslike bedryf nie mededinging op grond van die ingevoerde hoeveelheid en die prys van die ingevoerde produk ondervind het nie.

Bieldt sê die MPO het in 2004 ook aansoek gedoen vir teenstortingstariewe op cheddarkaas uit Ierland.

Itac het voorlopige stortingstariewe ingestel, maar met sy finale ondersoek bevind daar was nie 'n regstreekse verband tussen die storting en skade in die plaaslike bedryf nie, en die tariewe is toe opgehef.

Bieldt sê die MPO besef baie melkboere is tans in 'n groot krisis. Die organisasie moedig boere aan om hul aandag toe te spits op faktore wat hulle kan beheer, soos doeltreffendhede op hul plase.

Daar is steeds melkboere wat geld maak en boere moet hulself afvra wat dié boere anders doen, sê sy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot