AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Ingevoerde voedsel moet ook naspeurbaar wees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FairPlay het ’n paar jaar gelede sy stem dik gemaak oor sulke vae etikette soos dié een oor die oorsprong van ingevoerde hoendervleis. Foto: Fairplay
FairPlay het ’n paar jaar gelede sy stem dik gemaak oor sulke vae etikette soos dié een oor die oorsprong van ingevoerde hoendervleis. Foto: Fairplay
Naspeurbaarheid van ingevoerde produkte is baie belangrik sodat verbruikers kan weet waar die plaas is vanwaar produkte kom en wat onder meer die arbeidspraktyke daar is.

Naspeurbaarheid van ingevoerde produkte is baie belangrik sodat verbruikers kan weet waar die plaas is vanwaar produkte kom en wat onder meer die arbeidspraktyke daar is, het me. Matlou Setati van die voedselveiligheidsinisiatief van die verbruikersgoedereraad van Suid-Afrika (CGCSA), gesê.

Sy was ’n spreker op ’n webinaar oor voedselveiligheid deur die FairPlay-teenstortingsbeweging, wat hom onder meer daarvoor beywer dat ingevoerde hoendervleis nie vae etikette oor hul oorsprong moet hê nie.

Setati het gesê die GS1-standaard, ’n internasionale standaard vir die naspeurbaarheid van voedselprodukte, kan die nodige inligting bied, maar dit moet deur die voedselsektor en beleidmakers aanvaar word en die twee sektore moet saamwerk.

FairPlay het al voorheen sy stem dik gemaak oor verpakkings van ingevoerde bevrore hoenderstukke aan die been waarvan die etikette gelui het dat dit uit ’n verskeidenheid lande gekom het.

Setati het verwys na die kwessie of daar bo redelike twyfel bewys kan word dat een produk in verpakking van gemengde oorsprong byvoorbeeld uit Nederland kom en ’n ander uit Frankryk. 

Inspeksies

Mnr. Francois Baird, FairPlay-stigter, het dr. Hein Nel, uitvoerende direkteur van Food Safety Agency, gevra oor ’n voorstel dat afgetrede veeartse by hawens en lughawens gebruik word om die inspeksie van ingevoerde vleisprodukte op te skerp.

Nel het gesê dit is nog nie ’n formele plan nie en dat die bedryf wag om te hoor wat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling gaan magtig.

Daar is wel tans afgetrede veeartse wat help met voedselveiligheidsbeheer. Koue-opbergingsplekke by die Durbanhawe is in die onluste vroeër vanjaar beskadig, waarna meer produkte deur die hawens in Port Elizabeth en Kaapstad ingevoer is, wat volgens Nel by dié hawens ’n behoefte aan meer personeel geskep het. 

Agentskap

Baird het gesê die tyd is dalk nou ryp vir ’n nasionale voedselveiligheidsagentskap met tande en statutêre magte, iets wat reeds in beleidsdokumente voorgestel word. So ’n agentskap sal egter behoorlik gefinansier moet wees en die regte personeel en tegnologie moet hê.

Volgens Setati word so ’n agentskap lank reeds bespreek. Dit is veral in die listeriose-krisis (in 2017-’18) weer geopper. Dit is belangrik om eers te weet wat die situasie met voedselveiligheid in Suid-Afrika is, soos hoeveel voedselinspekteurs daar is en hoeveel produkte weens voedselveiligheidskwessies teruggeroep word. “As ons weet waar die probleme is, sal ons weet hoe om dit op te los.”

Enige voedselveiligheidstelsel moet volgens haar ook klein ondernemings in ag neem.

Prof. Kris Willems, ’n bioloog en verbonde aan onder meer die tersiêre instelling Belgium Campus in Pretoria en die KU Leuven-universiteit in België, het gesê in Europa het die koste van voedselveiligheidstandaarde klein ondernemings hul deure laat sluit en moes meer buigbaarheid ingebring word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.29
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot