AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Inligting oor wintergraan versamel

'n Span veldwerkers van 52, hoofsaaklik boere wat vir die taak opgelei is, gaan van 17 Julie wintergraanboere besoek om inligting in te samel oor oeste op hul lande as deel van die Nasionale Oesskattingskomitee se projek om noukeuriger oesskattings van wintergraanopbrengste te doen. Die proses wat gevolg gaan word, is dieselfde as wat die afgelope seisoen vir die skat van somergewasse gevolg is.

Volgens mnr. Eugene du Preez van iFarm wat die inligting saam met die LNR se Instituut vir Grond, Klimaat en Water gaan versamel, sal almal wat die plase besoek, duidelik uitgeken kan word aan die groen armbande wat hulle moet dra, asook hul identiteitskaarte.

Hy het die versekering gegee dat die inligting wat bekom word oor die grootte van die oeste en van die plase, vertroulik is en byvoorbeeld nie aan die Departement van Grondsake bekend gemaak sal word nie. Dit word bloot gebruik om die oeste noukeuriger, tot voordeel van graanboere, te skat.

Die inligting wat bekom word, word statisties op die hele provinsie toegepas om 'n skatting van die oppervlakte en verwagte opbrengs te maak.

Mnr. Du Preez het gesê ondanks al die tegnologie wat ingespan word vir die oesskattings, word die betroubaarste inligting steeds met persoonlike onderhoude ingewin.

12 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
20.12
+0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,668.62
+0.4%
Silwer
20.06
+5.4%
Palladium
2,229.50
+2.9%
Platinum
886.50
+2.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,746
+0.6%
Alle aandele
64,075
+0.6%
Hulpbronne 10
61,384
+1.9%
Industriële 25
77,405
+0.0%
Finansiële 15
13,803
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot