AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Inligtingstuk oor arbeidsinspeksies beskikbaar

Die Department van Arbeid is al 'n tyd lank besig met arbeidsinspeksies op plase. Agri SA het aan sy affiliasies 'n omvattende inligtingstuk beskikbaar gestel wat boere kan help om hulle daarop voor te berei.

Mnr. Kobus Kleynhans, direkteur arbeid en ontwikkeling van Agri SA, sê daar word veral gelet op diensvoorwaardes, of voorgeskrewe inligting aan werkers gegee word, of werkure en oortyd strook met wetsbepalings en of werkers geregistreer is vir werkloosheidsversekering en vergoeding vir beroepsbeserings en -siektes.

Daar word ook deeglik gekyk na kinderarbeid, beroepsveiligheidstandaarde en gelyke indiensnemingsgeleenthede.

"Uit terugvoer wil dit voorkom of daar min probleme met diensvoorwaardes is. Soms is daar probleme met administratiewe voorskrifte en die registrasie vir werkloosheidsversekering en beroepsbeserings," het hy gesê.

Hy sê daar is soveel voorskrifte waaraan boere moet voldoen, dat hulle soms uit onkunde iets nalaat. "Dié wat arbeidskursusse gedoen het, ondervind min probleme."

Inspekteurs moet volgens 'n toegangsprotokol te werk gaan om plase te besoek en vooraf afsprake met boere maak. Hy sê hoewel die Departement van Arbeid nie baie gelukkig met die protokol is nie, volg die inspekteurs skynbaar die riglyne in die dokument.

Agri SA sê in sy inligtingstuk die georganiseerde landbou erken die inspekteurs se reg om hul werk te doen. As toegang tot 'n werkplek of rekords heeltemal geweier word, kan die arbeidsinspekteur hom tot die hof wend vir 'n bevel.

Hy het die reg om rekords na te gaan, werkplekke te ondersoek, iemand te ondervra en selfs eedverklarings af te neem. Inspeksies is nie daarop gerig om werkgewers te vervolg nie, maar eerder te help waar gebreke is.

Inspekteurs kan boere reghelp en ondernemings kry dat dit reggestel sal word. Hulle kan 'n nakomingsbevel met 'n spertyd uitreik. Werkgewers wat nie daarmee tevrede is nie, kan na die Direkteur-Generaal van Arbeid appelleer.

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot