AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Insekdoders: Gesloer met wetsontwerp skep verwarring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Dit blyk dat voorgestelde regulasies rondom die verbod op sommige aktiewe bestanddele en hul formulering vir insekdoders meer as ’n jaar nadat die wetsontwerp bekend gemaak is, steeds sloer en verwarring veroorsaak.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se wetsontwerp rondom die verbod ingevolge afdeling 23 van die Wet op Misstowwe, Plaasvoere, Landboumiddele en Veemiddele (Wet 36 van 1947) op aktiewe bestanddele en hul formulering vir insekdoders wat moontlik kanker, genetiese mutasie en skade aan vrugbaarheid veroorsaak, is op 18 Junie verlede jaar bekend gemaak.

Die doel van die wetsontwerp is om mense te beskerm teen potensiële gesondheidsrisiko’s weens hoogs gevaarlike insekdoders deur ’n verbod op die invoer, uitvoer, besit, aankoop, verkoop, gebruik of weggegooi van sekere insekdoders.

Die departement het luidens ’n verklaring op 14 April vanjaar aangekondig dat mnr. Jonathan Mabuza, die departement van landbou se registrateur, beoog om die gebruik van die produkte teen Junie 2024 te verbied en daarom moet met die uitfasering van dié produkte begin word.

“Gegewe die wydverspreide verkoop en gebruik van hierdie produkte wil die departement ’n beroep op alle vervaardigers, registrasiehouers en gebruikers doen om hierdie periode te gebruik om die bestaande voorrade van hierdie produkte uit te faseer,” lui die verklaring.

Mnr. Gerhard Verdoorn, bedryfsbestuurder by CropLife SA, sê egter dat geen formele regulasies hieroor bekend gemaak is nie. “Daar is geen regulasies wat die minister of enigiemand anders onderteken het nie. Hulle kan nie sulke dinge doen as daar nie ’n wetsontwerp, geleentheid vir openbare kommentaar, hersiening en amptelike aanvaarding daarvan was nie. Hulle moet die regsproses volg. As hulle hiermee voortgaan, tree hulle nie volgens die wet op nie.”

Landbou.com het vasgestel dat die publiek op 18 Junie verlede jaar versoek is om binne 60 dae kommentaar op die wetsontwerp te lewer.

Verdoorn sê die doel van die klassifikasie van chemiese middels volgens die Global Harmonized System (GHS) is om middels te klassifiseer en op so ’n wyse te etiketteer dat die persoon wat dit gebruik bewus is van die produk se gevare asook die voorsorg wat getref moet word om hierdie risiko’s te bekamp.

“Die GHS-regulasies praat glad nie oor bykomende dinge wat verbied moet word nie. Daar is geen nuwe regulasie wat die regering op hierdie stadium goedgekeur het nie.”

Landbou.com wag op die departement van landbou om duidelik aan te dui of daar ’n geleentheid was om kommentaar op die wetsontwerp te lewer.

Verdoorn sê verder dat daar reeds soveel produkte wat al ’n geruime tyd verbied is, dat dit nie eers nodig is om dit te lys nie. “Dit gaan nou hier oor die sogenoemde CMR-produkte was as klas 1A of 1B geklassifiseer word. Die vraag is, as dit vermoedelik ’n kankerverwekkende stof is, wat is die kwessie daarmee? Rotgif word byvoorbeeld as ’n klas 1B-produk geklassifiseer wat beteken dat dit geboortedefekte tot gevolg kan hê. My vraag is, wie gaan rotgif eet? Daar is dus geen logika hieraan verbonde nie.”

Verdoorn sê daar moet ook verduidelik word waarom die voorgestelde regulasies 15 maande later steeds net ’n wetsontwerp is pleks van amptelike wetgewing. Landbou.com het ook hieroor by die departement van landbou navraag gedoen.

Intussen het mnr. Reggie Ngcobo, die departement se woordvoerder, aan Landbou.com gesê dat hoewel die regulasies nog nie amptelik is nie en eers in 2024 moontlik amptelik sal wees, die departement vervaardigers en gebruikers van bogenoemde produkte die geleentheid wil gee om dit uit te faseer.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot