AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9864
0,00
CORN
07 Feb
-
4660
0,00
SOYA
07 Feb
-
9650
0,00
SUNS
07 Feb
-
11400
0,00
WEAT
07 Feb
-
6735
0,00
WMAZ
07 Feb
-
4395
0,00
YMAZ
07 Feb
-
4424
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Inskrywings oop vir boere wat liefde soek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Inskrywings vir die 15de reeks van Boer soek 'n Vrou sluit op 5 Mei 2022.
Inskrywings vir die 15de reeks van Boer soek 'n Vrou sluit op 5 Mei 2022.
Inskrywings is oop vir die 15de seisoen van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou.

Die kykNET-reeks Boer soek ’n vrou het in die afgelope 14 seisoene bewys dat dit wel moontlik is om liefde op die kassie te vind. Boere wat ook die kans wil waag om liefde op dié manier te vind, kan nou vir die 15de seisoen van dié gewilde werklikheidsreeks inskryf.

In vanjaar se reeks het drie van die topvyf boere liefde gevind. Nou soek kykNET volgende jaar se oes van boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik, wat deel wil wees van die 15de seisoen wat van Januarie 2023 op kykNET uitgesaai sal word.

Boere kan op die volgende maniere inskryf:

• Besoek www.kyknet.tv waar jy aanlyn kan inskryf of ’n inskryfvorm kan aflaai;

• Bel die vervaardigers, Wolflight, by 076 600 6090; of

• Stuur ’n e-pos na boer@wolflightsa.com.

Daar moet op die volgende inligting gelet word:

• Foto’s en afskrifte van identiteitsdokumente moet inskrywings vergesel.

• Diegene wat wil deelneem, moet ongetroud en ouer as 21 jaar wees.

• Inskrywings moet die vervaardigers voor middernag op 5 Mei 2022 bereik.

Hou kykNET se sosiale media of die media dop vir die aankondiging oor 2023 se toptien boere. Moontlike pasmaats sal dan hul beurt kry om vir dié boere briewe te skryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.53
+0.2%
Rand - Pond
21.14
+0.2%
Rand - Euro
18.82
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
977.28
+0.4%
Palladium
1,646.83
+3.0%
Goud
1,876.63
+0.2%
Silwer
22.31
+0.6%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,434
0.0%
Alle aandele
79,534
0.0%
Hulpbronne 10
74,594
0.0%
Industriële 25
102,656
0.0%
Finansiële 15
16,333
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot