AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Instituut vereer vir onkruidnavorsing

Die afdeling vir onkruidnavorsing van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Plantbeskerming, naby Pretoria, is aangewys as die wenner in die kategorie vir korporatiewe organisasies in die vierde jaarlikse toekenning van die Wetenskap- en Tegnologieforum (NSTF).

Volgens dr. Helmuth Zimmermann, hoof van dié afdeling, is die toekenning gemaak vir die navorsing op die biologiese beheer van vreemde indringerplante, sowel as van waterbronne wat natuurlike hulpbronne en die biologiese uiteenlopendheid of biodiversiteit bedreig. ``Dit behels die uitkenning van natuurlike vyande van die teikenonkruid in die plant se land van oorsprong, die studie van die natuurlike vyande en die bepaling van hul gasheerspesifiteit en die uiteindelike loslating in Suid-Afrika van die vyande wat die onkruid beskadig, maar geen gevaar vir inheemse plante of landbougewasse inhou nie. 'n Totaal van 90 biologiese beheeragente is reeds in Suid-Afrika vir die beheer van 47 indringerplantspesies losgelaat,'' het dr. Zimmermann gesê. Volgens dr. Zimmermann bedek vreemde indringerplante sowat 10 miljoen hektaar in Suid-Afrika. Dit is sowat agt persent van die land se totale oppervlakte. 'n Beraamde sewe persent van die land se jaarlikse afloopwater, of 3,3 miljard kubieke meter, gaan deur die indringing van hierdie plante verlore, gevolglik het 'n groot getal landelike gemeenskappe geen toegang tot drinkwater nie. Hy het gesê dat die beheer van indringerplante een van die duurste bestuursinsette in die landbou, bosbou en natuurbewaring is en selfs die waarde van grond kan oorskrei. As hierdie besmettings oor 'n tydperk van 20 jaar uitgewis kon word, sou die jaarlikse koste daarvan na beraming R600 miljoen beloop. Dr. Zimmermann het gesê die afdeling vir onkruidnavorsing word tans in 'n groot mate deur die Regering se Werk-vir-Water-program gefinansier.1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot