AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4869
-11,00
SOYA
05 Okt
-
9100
-40,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7207
38,00
WMAZ
05 Okt
-
4948
32,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Internasionale eerbewys vir Gareth Bath

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Gareth Bath. Foto: Verskaf
Prof. Gareth Bath. Foto: Verskaf
Prof. Gareth Bath van Pretoria, voorsitter van die koördineringskomitee vir dieresorg en emeritus-professor aan die fakulteit veeartsenykunde van die Universiteit van Pretoria (UP), is met ’n gesogte internasionale dieresorgtoekenning vir 2020 vereer.

Die besluit is pas deur die Wêreld Veeartsenykundige Vereniging (WVA) geneem. Die eerbewys gaan op 6 April tydens die WVA se internasionale kongres in Auckland, Nieu-Seeland, aan Bath oorhandig word. Hy is benoem deur die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging, waarvan hy voorheen die voorsitter was.

Die toekenning is vir sy waardevolle werk oor dieresorg oor dekades heen. Hy het onder meer ’n aandeel gehad in die neerlegging van die korrekte metodes om Merino’s te kastreer, te merk en sterte af te sit. Dit sluit ’n verbod op die omstrede Mules-operasie in. Bath is ook bekend vir sy leidende rol in die totstandkoming van kodes vir beste praktyk in veeboerdery.

Bath (74) werk nog onverpoos in dieresorg, ’n beroep wat hy sedert 1969 beoefen nadat hy as veearts aan die UP gekwalifiseer het. Hy het ook internasionale erkenning gekry deur onder meer as die eerste voorsitter van die Internasionale Skaapveeartsvereniging te dien en is ’n stigterslid van die Europese Kollege van Kleinveespesialiste.

Hy was van 1969 tot 1971 ’n private veearts en het daarna as staatsveearts gewerk. In 1988 is hy as medeprofessor in kleinveegesondheid en -produksie by die fakulteit van veterinêre wetenskap by Onderstepoort aangestel. Hy het in 1999 hoof van die departement veeartsenykundige produksie en etologie geword. Hy is sedert 2011 ’n emeritus-professor en doen kontrakwerk.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.86
-0.7%
Silwer
20.68
-1.8%
Palladium
2,304.50
-0.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,345
-0.8%
Alle aandele
65,777
-0.8%
Hulpbronne 10
63,505
-1.7%
Industriële 25
79,662
-0.5%
Finansiële 15
14,010
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot