AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Internasionale spanpoging vir avo-bevordering

Avokadokwekersvereniging (SAAKV), het op dié vereniging se jaarlikse bemarkingsimposium op Nelspruit in Mpumalanga gesê hulle is die afgelope paar jaar aktief besig om die gebruik van avokado's in Brittanje te bevorder.

Suid-Afrika se avokadoboere gaan in 'n unieke spanpoging met hul buitelandse eweknieë wat ook na Europa uitvoer, die gebruik van avokado's in dié wêrelddeel bevorder.

Mnr. Nic Reay, voorsitter van die Suid-Afrikaanse

"Kyk 'n mens na die wêreldprentjie, styg die verbruik en die prys van avokado's wel effens, maar die prys wat die Suid-Afrikaanse boer vir sy avokado's kry, styg nie in dieselfde mate nie. Daarom moet 'n aktiewe program vir markontwikkeling opgestel en nagestreef word," sê mnr. Reay.

Die kwekersvereniging se avokado-bevorderingsveldtog in Brittanje behoort na die Europese vasteland uitgebrei te word, maar generiese produkbevordering is baie duur. Daarom het die SAAKV op die jongste vergadering van die internasionale avokado bemarkingswerkgroep op Tzaneen voelers uitgesteek na die onderskeie lidlande om ook finansieël tot die generiese produkbevordingsveldtog by te dra. Lidlande van die werkgroep, wat ook avokado's na Europa uitvoer, is Israel, Spanje, Kenia, Mexiko, Chili en Argentinië. Dié lande ruil al die afgelope twee jaar markinligting uit in 'n poging om die volumevloei na die Europese markte te koördineer.

Volgens mnr. Reay het die verteenwoordigers van dié lande in beginsel ingestem om tot 'n gesamentlike produkbevorderingsveldtog by te dra. "Die doel van hierdie internasionale poging sal wees om die gebruik van avokado's vir 356 dae van elke jaar te bevorder," het mnr. Reay gesê.

29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.09
+1.5%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,636.85
-0.4%
Silwer
18.56
-1.7%
Palladium
2,089.50
+0.8%
Platinum
860.50
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot