AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Internasionale steun teen hidrobreking

Ná die Kabinet besluit het om die moratorium op hidrobreking op te hef, het die TKAG groot steun daarteen gekry.

Die stryd teen hidrobreking en skaliegasontginning in Suid-Afrika en die Karoo sal tot in die Grondwethof gevoer word, sê die Treasure the Karoo Aksiegroep (TKAG).

Dié groep sê sedert die Kabinet Vrydag (7 September 2012) besluit het om die moratorium teen enige prospektering van skaliegas in die land en hidrobreking op te hef, is hy oorval deur internasionale organisasies wat hul steun aan die groep beloof.
 
“Ons hoef nie ons gesondheid, bestaan en omgewing op kort termyn prys te gee om die sakke van buitelandse oliemaatskappye te vul nie,” sê mnr. Jonathan Deal, voorsitter van die TKAG, volgens ’n verklaring. Hy sê dit is duidelik dat wye teenkanting teen dié mynmetode en ontginning van dié gas bestaan.
 
Van die groepe wat hul steun rugbaar gemaak het, is Food & Water Watch, FrackAction, Waterdefense, Attac International and Attac France, Artists Against Fracking USA, aktiviste Mark Ruffalo en Josh Fox, Fracking Ireland en Lock-the-Gate van Australië. Plaaslik het die African Conservation Trust ook sy stem bygevoeg.
 
Demonstrasie
Deal sê hulle beoog om op Saterdag (22 September 2012) as deel van internasionale Anti-Frackingdag ’n nasionale protesaksie teen die staat se besluit voor die parlement te hou. Hidrobreking is al deur 155 owerhede wêreldwyd verbied.
 
Hy sê die skade wat hidrobreking kan veroorsaak, sal nie herstelbaar wees nie en dat dit uiteindelik die belofte van werkskepping en gemeenskapsopheffing gaan pootjie. “Ons navorsing, asook ’n wettige, wetenskaplike verslag van die omgewingsbestuursplanne van die drie huidige aansoekers(Royal Dutch Shell, Bundu en Falcon) het fatale foute uitgewys.”
 
Dié foute beteken, volgens Deal, die aansoekers sal verskeie van die land se wette en regulasies oortree. “Ons kan eenvoudig nie toelaat dat dié bedreiging vir ons waterbronne, ons omgewing en die gesondheid van ons gemeenskappe uitgevoer word nie en ons sal die geveg tot in die hoogste hof neem.”
 
Intussen het Deal ook verwys na ’n belofte wat me. Susan Shabangu, Minister van Minerale Hulpbronne, op 18 Augustys verlede jaar gemaak het. Sy het volgens Sapa toe gesê die moratorium is vir ’n verdere ses maande verleng vir die uitvoer van ’n openbare raadplegingsproses, maar vrae word gevra oor wanneer en of dié proses enigsins intussen plaasgevind het.

* Wat dink jy van die Regering se besluit? Vertel ons hier.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot