AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9365
9,00
CORN
30 Sep
-
4782
-6,00
SOYA
30 Sep
-
9429
37,00
SUNS
30 Sep
-
10160
-45,00
WEAT
30 Sep
-
7118
18,00
WMAZ
30 Sep
-
4806,8
-11,20
YMAZ
30 Sep
-
4853
2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Internasionale wynbeurs in SA geloods

Plaaslike wynboere kan teen R2 000 (200 euro) by 'n elektroniese wynverhandelingsbeurs, SpiritXchange, aansluit wat verlede jaar in Frankryk beslag gekry het. Dit word deur een van die grootste landboubanke ter wêreld, Crédit Agricole, gerugsteun. Tien ander lande het reeds daarby ingeskakel.

Dié beurs, wat plaaslik in die Paarl bekend gestel is, gebruik dieselfde riglyne as vername internasionale finansiële markte. Die aanloklikste kenmerk daarvan is dat die betaling vir die wyne wat só verkoop word, binne 48 uur ná die transaksie geskied - nog voor die wyn gelewer word.

Alle verkopers kry 'n bankrekening in Frankryk waarin die geld betaal word. Die geld word dan na Suid-Afrika oorgeplaas. Tans word alle transaksies net in euro beklink. Van volgende jaar sal dit in meer geldeenhede gedoen word. Die webwerf www.spiritxchange.com word vir die transaksies gebruik.

Mnr. Michel Marengo, die hoof uitvoerende beampte van die beurs, sê vooraf gekeurde wyn word op dié beurs gepubliseer om aan geakkrediteerde kopers in die land van die boer se keuse verkoop te word. Die boer kan sekere verkoopsvoorwaardes daaraan koppel. Die koper betaal kommissie van 2 %.

In elke deelnemende land word waarborge van die wyn se gehalte en oorsprong gegee deur 'n liggaam wat by SpiritXchange geakkrediteer is en kundig is in die waarde van spiritualieë. Dit word 'n SVS genoem.

Die plaaslike SVS sal vereis dat elke wyn die uitvoergoedkeuring dra van die Wyn- en Spiritualieëraad en deur 'n groep opgeleide wynproeërs getoets word.

Mnr. Alan Nelson van die landgoed Nelson's Creek, wat 'n minderheidsaandeel in die plaaslike SVS het, sê die beurs is nie bedoel om boere se bestaande bemarkingskanale te vervang nie, maar om dit aan te vul.

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.3%
Rand - Pond
20.03
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,672.05
+0.7%
Silwer
19.15
+1.7%
Palladium
2,225.00
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,330
+0.7%
Alle aandele
63,649
+0.6%
Hulpbronne 10
60,550
+1.3%
Industriële 25
77,077
+0.4%
Finansiële 15
13,774
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot