AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Invoer van hoender ‘sleg vir ekonomie’

Die ingevoerde hoendervleis verteenwoordig meer as 9% van die tekort op Suid-Afrika se handelsbalans.

“Hoenderinvoer dra dus by tot die swak rand,” het mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SA Pluimveevereniging (SAPV), op 'n mediakonferensie by die jaarlikse AVI Africa-pluimveekonferensie in Kempton Park gesê.

Die randwaarde van die hoendervleis wat van Januarie tot April vanjaar ingevoer is, het 9,1% van die totale tekort verteenwoordig, en verlede jaar se invoer 9,6%. Lovell sê dit wys hoe wyd die nadelige gevolge van hoenderinvoer is.

Verder raak hoenderinvoer nie net die pluimveebedryf nie, maar ook verwante bedrywe, soos mielies en soja, wat in voer gebruik word.

Boonop trek verbruikers volgens Lovell nie voordeel uit die invoer nie, omdat die produk as 'n nisproduk verkoop word, teen 'n hoër prys as plaaslike hoender, selfs al land dit goedkoper.

'Kroonjuwele'

Mnr. Marthinus Stander, voorsitter van die SAPV se braaihoenderorganisasie, het gesê hoenderstukke aan die been is vir die Europese Unie (EU), van waar die meeste hoender nou ingevoer word, 'n byproduk omdat hul verbruikers dit nie wil eet nie. Dit is egter ook die produk wat die Suid-Afrikaanse bedryf die seerste maak. “Dit moes ons kroonjuwele gewees het, wat ons teen 'n wins moes kon verkoop het.”

Die hoeveelheid stukke aan die been wat in Maart ingevoer is, was meer as wat die grootste produsent in Suid-Afrika per maand produseer. “Invoer is dus ons grootste ‘produsent’ van stukke aan die been.”

Oor die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se beoogde beperking van die pekelwaterinhoud van hoenderstukke tot 15%, het Stander gesê die bedryf voel hy word uitgesonder, terwyl kos produkte soos polonie, Weense worsies en boerewors nie dieselfde aandag geniet nie.

Stander het gesê die nuwe regulasies sal 'n produsent se uitset verminder, maar sy vaste koste soos salarisse sal dieselfde bly.

Volgens Lovell kan die nuwe regulasies produsente se koste met 20% verhoog.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot