AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Invoer van mielies moontlik?

Van ’n oorskot van 4 miljoen ton mielies tot invoer binne 18 maande. Dít is wat die Suid-Afrikaanse mieliemark binnekort kan tref.

Van ’n oorskot van 4 miljoen ton tot invoer binne 18 maande. Dít is wat die Suid-Afrikaanse mieliemark binnekort kan tref as die flink uitvoertempo waarmee die nuwe bemarkingsjaar begin het, voortduur.


As dit wel gebeur, kan dit groot verligting vir mielieboere bring wie se produsentepryse die afgelope drie jaar nou al deur oorskotproduksie tot selfs onder uitvoerpariteit gedruk word.


Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof vanGraan SA, het op die Nampo-Oesdag bespiegel dat die land dalk teen Desember sal moet mielies invoer. Dié verwagtinge is gegrond op ’n groot sprong in uitvoer sedert die nuwe bemarkingsjaar op 1 Mei begin het.


Goeie uitvoertempo

Teen 25 Mei het die weeklikse uitvoertempo op 77 327 ton gestaan vergeleke met die vorige bemarkingsjaar se gemiddelde uitvoer van 39 700 ton heel mielies per week. Dit was sowat 2,065 miljoen ton vir die volle jaar. Graan SA meen die kans is goed dat die eerste twee weke se uitvoertempo vir ten minste die volgende agt weke volgehou word.


Die organisasie sê soveel mielies kan in die komende maande uitgevoer word dat invoer weer nodig kan wees. Dit kom nadat die uitvoer van Suid-Afrikaanse mielies in die laaste deel van die bemarkingsjaar 2010/’11 woema gekry het − die gevolg van uitgebreide pogings binne die bedryf, onder meer deur Graan SA, om uitvoer na nie-tradisionele markte te bevorder.


In die twee weke sedert 1 Mei is 231 980 ton mielies uitgevoer waarvan die meeste wit mielies na Italië en Mexiko en die meeste geel mielies na Korea. Die nasionale eindvoorraad van mielies op 30 April was net minder as 2,4 miljoen ton – die grootste in vyf jaar.


Goeie kanse vir invoer

Die beraamde benodigde pyplynvoorraad vir binnelandse voer en voedselverbruik in die ses weke vanaf  1 Mei is volgens Graan SA se berekenings bietjie minder as 1,2 miljoen ton. As ’n uitvoertempo van 77 000 ton per week gehandhaaf word, beteken dit daar kan teen einde September al meer as 1,2 miljoen ton mielies uitgevoer wees.


Met die gevolglike knap pyplynvoorraad kan pryse dus reeds teen einde Augustus bo uitvoerpariteit verhandel, sê mnr. Wessel Lemmer, ekonoom van Graan SA. Die moontlikheid van invoer kan nog voor die einde van die bemarkingsjaar ’n werklikheid word, sê hy.

30 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+0.6%
Rand - Pond
21.08
+1.0%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,769.00
+0.0%
Silwer
22.08
-0.8%
Palladium
1,853.41
-1.3%
Platinum
989.65
-1.1%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot