AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Invoer van varkvleis styg skerp

Die invoer van varkvleis uit die EU en Kanada het binne ’n jaar byna verdubbel tot 35 000 ton.

Bykans 35 000 ton varkvleis is in 2015 uit Duitsland, Spanje en Kanada ingevoer, teenoor die net minder as 18 500 ton in 2014, het mnr. Pieter de Jager, voorsitter van die Kaaplandse Varkvleisprodusente-vereniging (KVPO), op dié organisasie se laaste jaarvergadering in die Paarl gesê.

Alle provinsiale produsente-organisasies word ná 21 Oktober onder die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (SAVPO) geïnkorporeer.

Na verwagting sal die verbruik van varkvleis weens toenemende verstedeliking in Suid-Afrika oor die volgende 10 jaar met 37% groei.

Politieke besluit

De Jager sê die besluit dat Amerika ingevolge sy wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) varkvleis na Suid-Afrika mag uitvoer, was ’n politieke besluit. Kommer heers egter oor die biosekuriteit-risiko’s wat dit vir die plaaslike bedryf inhou. Savpo staan dié besluit teen en wag vir regsadvies daaroor.

Die bedryf is ook bekommerd oor die uitbreking van Afrika-varkgriep. Die siekte versprei onder meer deur besmette vlakvarke wat buite die provinsie geskiet is en hul karkasse wat met luise en al die provinsie binnegebring word.

“SAVPO wil hê soveel moontlik plase moet kompartementaliseer – dit is bloot nie meer net ’n opsie nie, maar ’n noodsaaklikheid,” het De Jager gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.33
-0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.66
+0.9%
Silwer
18.69
+1.9%
Palladium
2,121.00
+3.8%
Platinum
862.50
+1.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot