AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Invoerders verkies EU-hoendervleis

Plaaslike invoerders verkies ondanks Agoa hoendervleis uit die EU bo Amerikaanse hoender.

Suid-Afrikaanse invoerders verkies steeds om eerder hoender uit die Europese Unie (EU) in te voer.

Dit is ondanks die oopstel van die Amerikaanse hoendermark, onder die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa), waar 65 000 ton stortingsheffingsvrye hoenderstukke aan die been jaarliks uit Amerika ingevoer kan word.

Die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye wou by die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) weet watter uitwerking hierdie ooreenkoms op die plaaslike pluimveebedryf het. Mnr. Siyabulela Tsengiwe, hoofkommissaris van Itac, het gesê hulle het glad nie so ’n lae opname van die hoender verwag nie.

“Suid-Afrikaanse invoerders verkies om eerder vanuit die EU in te voer. Die kwota vervang dus nie die invoere vanuit die EU soos wat aangeneem is nie.” In Februarie 2015 is teenstortingstariewe vir hoenderstukke aan die been teen drie EU-lande, Duitsland, Nederland en Engeland, ingestel.

Lekker hoender

Mnr. David Wolpert, uitvoerende hoof van die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders (Amie), het by navraag gesê dat hoender nog oorwegend tariefvry van die EU ingevoer kan word.

“Die verbruiker is ook baie gelukkig met die produk. Dis van goeie gehalte, goed geprys, uitstekend verpak en toegedraai en bevat geen soutoplossing nie.” Wolpert glo dat plaaslike invoerders oor tyd meer hoender uit Amerika sal invoer.

Me. Rika Theart, ’n bestuurder vir tariefondersoeke by Itac, verduidelik ’n tydelike belastingkorting was 18 Desember 2015 ingestel en die invoer van die 65 000 ton hoenderstukke was in vier kwartale, 16 250 ton ’n kwartaal, verdeel.

Die amptelike Agoa-vergunning het op 1 April 2016 afgeskop. Theart het gesê daar is slegs 55% van die toelaatbare kwota hoender ingevoer toe die tydelike vergunning toegestaan was. Dit terwyl die invoerkwotas gedurende hierdie tydperk toegestaan is op grond van wie eerste daarvoor aansoek gedoen het.

In die eerste kwartaal van die amptelike oopstel van die stortingsheffingvrye hoender, is slegs 23% van die kwota van 16 250 ton ingevoer. Hier was kwalifiserende voorwaardes vir die invoer van die hoender gehef, het sy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.97
-0.1%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,279.50
+0.9%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,571
+0.6%
Alle aandele
65,969
+0.5%
Hulpbronne 10
63,097
-0.9%
Industriële 25
80,356
+1.4%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot