AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Invoerders vra heffing op hoender

As deel van die stryd oor invoere, is die Minister van Landbou gevra om 'n staatsheffing op invoerhoender in te stel.

Vleisinvoerders en -uitvoerders bepleit ’n statutêre heffing op ingevoerde hoender omdat dit volgens hulle goeie inligting oor invoer sal verseker.

Die Assosiasie van Vleisinvoerders- en -uitvoerders (AMIE) het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, gevra om ’n staatsheffing op ingevoerde hoender in te stel.

AMIE en die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) is al lank in ’n stryd rondom invoer betrokke, met die SAPV wat die Regering vra om die plaaslike bedryf teen goedkoop invoer te beskerm.

Die Landboubemarkingsraad (NAMC) sê in ’n verklaring AMIE stel voor die heffing word gebruik om te betaal vir gehaltebeheer en verbruikersgerusstelling, skakeling (insluitend verbruikersopvoeding), transformasie in die bedryf, navorsing en ontwikkeling, en administrasie.

Volgens AMIE sal die heffing voortdurende, tydige en akkurate inligting oor ingevoerde hoenderprodukte verseker.

Heffing van 2c per kilogram
AMIE stel ’n heffing van 2c per kilogram (BTW uitgesluit) voor en het bereken die inkomste uit die heffing kan in die 2014/2015-boekjaar R5,1 miljoen beloop en in die 2017/2018-boekjaar R5,9 miljoen.

Die NAMC sê die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte bepaal ’n statutêre heffing mag nie meer as 5% van ’n produk se prys by die eerste verkoopspunt beloop nie.

AMIE het bereken die geweegde gemiddelde verkoopsprys vir alle hoenderprodukte was in 2013 R13,59 per kilogram, en dat die heffing 0,15% hiervolgens sal beloop. Die NAMC ondersoek die versoek en sal in die nabye toekoms aanbevelings hieroor aan Joemant-Pettersson maak.

Kommentaar gevra
Groepe in die pluimveebedryf wat regstreeks geraak word, kan tot 11 April kommentaar aan die NAMC stuur. Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SAPV, het by navraag gesê die vereniging wag vir die Staatskoerant om die voorgestelde heffing te publiseer en sal dan besluit of hy kommentaar wil lewer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,716.66
-0.6%
Silwer
20.67
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot