AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Invoertarief op vleis kan kullery hokslaan

Die nuwe tarief vir ingevoerde vleis het ná vier jaar uiteindelik die lig gesien. Dit behoort kullery met faktuurpryse aan bande te lê.

Die nuwe minimum tarief betaalbaar op ingevoerde lams- en skaapvleis is sedert 14 Junie verhoog tot R2/kg of 40 % van die waarde van die produk na gelang van wat die grootste is. Vir beesvleis is die tarief verhoog tot R2,40/kg of 40 % van die waarde van die produk na gelang van wat die grootste is. Die vorige tarief vir ingevoerde skaap- en beesvleis was 40 % van die waarde van die produk.

Vir die hele rooivleisbedryf beteken dit beskerming van 'n baie sensitiewe deel van die land se ekonomie, terwyl dit vir invoerders moontlik is om teen gelyke norme mee te ding. Dit behoort onderfakturering, wat die land se skatkis al baie skade berokken het, grootliks aan bande te lê, sê mnr. Manie Booysen, hoof uitvoerende beampte van die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic).

Mnr. Bob Papendorf, hoof uitvoerende beampte van die Vereniging van Vleisinvoerders en -Uitvoerders (Amie), sê dié vereniging het in Junie 1998 by die Raad op Tariewe en Handel aansoek gedoen om die persentasietarief na 'n vaste R/kg-tarief te verander. Dít sou onderfakturering goed die nek omgedraai het. Die feit dat 'n persentasietarief nog deels van toepassing is, sal 'n skuiwergat vir sommige uitvoerders laat. Nogtans is die nuwe tariewe 'n goeie begin.

In Australië het die uitvoer van skaap- en lamsvleis na Suid-Afrika sedert begin vanjaar met 67 % afgeneem — hoofsaaklik weens goeie pryse in dié land en die swak ruilvoet van die rand. Hierdie afname verteenwoordig 4 275 ton skaapvleis en 676 ton lamsvleis. Geen beesvleis is na die Republiek uitgevoer nie. Dis ook hoofsaaklik die goedkoper snitte wat na Suid-Afrika uitgevoer word.

Die nuwe tarief sal na verwagting Suid-Afrika se invoer van Australiese vleis verder laat afplat en terselfdertyd plaaslike skaap- en lamspryse beïnvloed — 'n mens weet net nie in watter rigting nie. Laasgenoemde het met sowat 10 % oor die afgelope 12 maande gestyg en geluide oor kopersweerstand soos met beesvleis einde verlede jaar, doen reeds die ronde.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.5%
Rand - Pond
19.35
+0.2%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,643.25
-0.0%
Silwer
18.86
-0.0%
Palladium
2,068.43
-0.2%
Platinum
864.11
+0.7%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot