AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Invoertariewe dalk eersdaags nul

Die invoertariewe op koring en mielies behoort teen die begin van aanstaande maand albei nul te wees, sê mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van die SA Meulenaarskamer.

Mnr. De Villiers het aan Landbouweekblad gesê die tarief op koring is verlede week van R196/ton tot R43,56/ton verlaag, maar die internasionale koringprys het kort daarna weer sodanig gestyg dat die tarief nou nul moet wees. Die Meulenaarskamer het die Regering versoek om die tarief tot nul te verminder. Intussen het die mielieprys op die wêreldmarkte sodanig gestyg dat die invoertarief daarop van R137,40/ton tot R43,59/ton verlaag moet word, het mnr. De Villiers gesê. As die huidige prysneigings op die wêreldmarkte voortduur en die mielieprys bly styg, behoort dit teen einde vandeesmaand ook nul te wees. Die Meulenaarskamer het aansoek gedoen dat die invoertarief op mielies tot nul verlaag word. Intussen het die georganiseerde handel met die Regering gepraat oor die nuwe voorgestelde wysiging om die invoertarief te bereken. Mnr. De Villiers sê dié voorgestelde struktuur is heeltemal onaanvaarbaar, omdat dit tot drie maande sal duur voor 'n invoertarief verlaag kan word. Tans neem dit minstens ses weke. Hy het gesê dit neem meulenaars minder as 'n maand om 'n skeepsvrag koring te koop en hier te land. As die tarief drie maande neem om verlaag te word, kan die plaaslike mark oorstroom word, terwyl boere nie produk verkoop sal kry nie, het hy gesê.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
+0.6%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,635.68
+0.8%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,115.77
+3.6%
Platinum
862.50
+1.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,493
+0.4%
Alle aandele
63,920
+0.5%
Hulpbronne 10
56,826
+1.1%
Industriële 25
79,145
-0.5%
Finansiële 15
14,200
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot