AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Invoertariewe hersien vir graan, suiker

Die hersiening van die invoertarief vir mielies, koring en suiker sal voor die einde van die jaar afgehandel wees, aldus Itac.

Veranderende omstandighede, soos die tekort aan grane weens die droogte wat invoer noodsaak, het die Regering genoop om die plaaslike verwysingsprys, wat gebaseer is op Amerikaanse dollar, vir hersiening te ondersoek, volgens die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac).

Die vloerprys van mielies was sedert 1999, toe dit op $110/ton gestel was, nie weer aangepas nie, terwyl die een vir suiker in 2009 op $330/ton gestel en in 2014 tot $566/ton aangepas is. Die vloerprys vir graan is ook twee keer, $215/ton in 2010 en $294/ton in 2013, aangepas.

Mnr. Siyabulela Tsengiwe, hoofkommissaris van Itac, het by die Parlement gesê Suid-Afrika was in die verlede selfonderhoudend wat mielieproduksie betref en ’n netto uitvoerder. Dié prentjie het egter tussen 2013 en einde Julie vanjaar verander.

“In 2013 het ons nie baie mielies ingevoer nie, maar in 2015 en 2016 was daar weens die droogte ’n groot styging in die invoer hiervan.

“In die verlede, toe ons ’n mielie-surplus gehad en ’n netto-uitvoerder was, was pryse vasgestel volgens uitvoerpariteit, maar nou weens die verhoging in invoer is die pryse volgens invoerpariteit. Dit beteken dat die prys van mielies gestyg het.” Hy het gesê dit raak nie net voedselpryse nie, maar ook veevoer.

Die eerste voorleggings rakende die hersiening van die invoertarief vir suiker en mielies dien op 11 Oktober voor Itac. Die voorleggings vir koring was reeds op 13 September oorweeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.24
-0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,718.41
-0.5%
Silwer
20.79
-1.3%
Palladium
2,303.50
-0.8%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot