AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Is rommelstatus Suid-Afrika se voorland?

D-Dag vir Suid-Afrika se kredietgradering is net om die draai: ? Ekonoom gee sy mening op die Agbiz-kongres.

Die vraag op almal se lippe is of die Suid-Afrikaanse ekonomiese omstandighede die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor Vrydag, 3 Junie, sal kan oortuig om nie die land se kredietgradering afwaarts aan te pas nie.

Die agentskap Moody’s het vir ’n groot verrrassing gesorg toe hy in Mei besluit het om Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd te laat op Baa2/P-2. Dit het gevolg nadat Moody’s Suid-Afrika se ekonomiese verwagtinge in Desember van stabiel na negatief verander het en in Maart na negatief met die bedoeling om dit af te gradeer.

Beide Standard & Poor en Fitch het die land vroeër een stap bo rommelstatus gegradeer. Alle aanduidings is dat Standard & Poor op 3 Junie hul nuutste evaluasie oor Suid-Afrika sal bekend maak. Die land hou asem op om te sien of rommelstatus sy voorland is.

Almal wonder

Mnr. Ettienne le Roux, hoofekonoom van Rand Merchant Bank, het tydens Agbiz se kongres op Somerset-Wes gesê almal wonder sedert Maart waarom Standard & Poor nie die land afgradeer het nie.

Hy sê sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse ekonomie het “net genoeg twyfel” by Moody’s geskep om “nie die sneller te trek nie”.

“Dit sal interessant wees om te sien of Standard & Poor dieselfde interpretasie het,” meen Le Roux.

“Moody’s meen die ekonomie is by sy onderste punt en dat groeivooruitsigte vir volgende jaar ’n bietjie meer is. Dit lyk of die droogte die einde bereik en die elektrisiteitsbeperkings is nie meer so erg soos vantevore nie. Die rentekoersverhogings nader ook ’n einde.”

Volgens Le Roux was Moody’s duidelik beïndruk met Gordhan se begroting in Februarie – veral die inisiatiewe wat groei aanspoor.

Hierdie inisiatiewe sluit in:

* Die Regering se plan om die onafhanklike kragverskaffer-model vir hernieubare energie uit te brei.

* Die Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie (KBVA) sal ’n meer aktiewe rol speel om arbeid-dispute op te los.

* Invest SA (’n eenstop-diens vir potensiële beleggers) is intussen op die been gebring.

* Staatsbeheerde ondernemings moet meer doeltreffend raak en koste aansienlik sny.

* Die maatreëls om visum-regulasies te verslap het ook reeds in werking getree.

* ’n Aangepaste migrasiebeleid sal help om die vaardigheidstekort aan te roer.

* Gordhan het ook aangedui die openbare tenderproses sal gemoderniseer word om korrupsie uit te roei en geld te spaar.

Volgens Le Roux sal dit nie ’n groot skok wees as Standard & Poor Vrydag slegte nuus bring nie. “Suid-Afrika dryf reeds handel asof ons êrens tussen BB en BB+ lê, maar hoewel die finansiële markte dalk klaar die slegte nuus verdiskonteer het, sal die régte ekonomie dit steeds voel. Die koste van befondsing sal vir almal styg – van staatsliggame tot banke en verbruikers. Oor tyd kan dit net negatief wees.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot