AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Israeliese raad: Gee water ’n waarde

Water is net soos olie, gas en minerale ’n kommoditeit met ’n berekenbare waarde en die enigste manier om dit te bewaar, is deur verbruikers daarvoor te laat opdok.

Prof. Eilon Adar, direkteur van die Ben­Gurion Universiteit se Negev Zuckerberg-instituut vir Waternavorsing, sê die rede waarom Israel nie ’n tekort aan water het nie, al is dit ’n woestynagtige land, is omdat dit deur ’n nasionale watergesagsliggaam gereguleer word.

Adar was die gasspreker tydens die Israel/Suid­Afrika-waterkonferensie in Kaapstad. “In Israel is water ’n nasionale kommoditeit. Jy besit die grond, maar jy besit nie die water daaronder of bo jou nie.” Dié liggaam, wat “uit kundiges en nie politici nie” bestaan, moet die beskikbaarheid van water monitor, asook die prys en allokasie daarvan vasstel. Die organisasie hou ook die watergehalte dop.

“Hierdie Big Brother weet elke minuut watter waterput gebruik word, hoeveel onttrek word, wat die watergehalte en die watervlakke is, sodat daar in werklike tyd ’n besluit geneem kan word.”

Tot in 2004 was dit ’n groot probleem in Israel oor hoe om die water te verdeel, maar deesdae is daar ’n surplus. “As jy vra vir water en bereid is om daarvoor te betaal, sal jy soveel water kry soos wat jy nodig het. Die nasionale watergesag was die sleutel tot die sukses,” sê Adar. Volgens hom het die land in 1999 besef hul ekonomie sal ernstig geknou word as hulle nie genoeg water het nie.

Regering bepaal prys

“In Israel is die waarde gelykstaande aan die koste om alternatiewe watereenhede te produseer. Regerings moet besluit watter waarde hulle aan water koppel, maar dit sal afhang van die ekonomie, die stelsels en die samelewing, maar die finale waarheid is dat water ’n waarde moet hê.”

Hy sê deur boere bewus te maak van die waarde van water, tree ’n “baie spesiale vergelyking” na vore, want hulle besef dan eers dat water goedkoper raak hoe meer voedsel daar per eenheid water geproduseer word.

Verkoop water aan bure

Israel word al sedert Bybelse tye deur droogtes geteister. Volgens mnr. Arthur Lenk, Israeliese ambassadeur in Suid­Afrika, is water nie net belangrik vir voedselsekerheid in Israel nie, maar ook vir nasionale sekerheid.

“Ons het dit egter oorkom. Ons kry nie meer water nie en daar is ook nie meer water van ons buurlande af beskikbaar nie, maar Israel het maniere gevind om water te spaar en nuwe waterbronne te skep.” Volgens Lenk het Israel nou ’n oorvloed water.

“Ons het selfs genoeg om dit met ons bure te deel. Verlede jaar het die hoeveelhede water wat ons aan Gaza, Palestina en Jordanië meer as verdubbel en is dit baie meer as wat ons vredesverdrae bepaal.”

Volgens Adar het Israel op waterdoeltreffendheid gefokus deur besproeiingstoepassing en die hergebruik van water. Voorts het die land nuwe waterbronne ontwikkel deur rioolwater te behandel of die ontsouting van brakwater.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot