AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Isuzu KB250 se neus kry poeier

Vervaardigers van voertuie het dit waarskynlik by die vrougoed afgekyk wat “gou-gou hulle neuse gaan poeier” net om daarna met aller verleidelikste fyngeure en rooi lippies vorendag te kom . . .

Net só het General Motors SA (GMSA) nou hulle Isuzu KB250 Hi-Rider 4X2 met die verlengde- én die dubbelkajuit onder hande geneem en opgekikker om meer kopers (uit) te lok.

Hierdie nuwe waarde-modelle word maklik onderskei deur die swart diamantsnit 18”-allooiwielvellings en die swart trapstawe aan weerskante wat ‘n soorte van ‘n visuele verbinding tussen die prominente wiele vorm. Hierdie spoggerige wielvellings is geskoei met 255/60 buitebande wat vir gebruik op alle terreine ontwerp is.

Wat die koper nie sommer met die eerste oogopslag sien nie, is die frisser sleepstang wat nou geskik is vir ‘n geremde sleepwa van 2,1 ton, dagryligte en sleutellose toegang tot die bakkie.

Leersitplekke

Binne is leersitplekke met ‘n netjies geborduurde ‘X-Rider’-logo op die voorste kopstutte. Die stuurwiel met satellietkontroles is ook met leer oorgetrek en spog met ‘n opvallende rooi Isuzu-kenteken in die middel.

Mnr. Brian Olson, GMSA se visie-president vir voertuigverkope, diens en bemarking, sê die doel met die X-Rider is om waarde en indiwidualiteit te bied aan ‘n handelsmerk wat reeds vir sy taaiheid, betroubaarheid en gerief bekend is. Die X-Rider volg in die wielspoor van vorige spesiale modelle, soos die Midnite en Serengeti en bied eksklusiwiteit en uitsonderlike waarde vir geld.

Opvallende en netjiese rooi stikwerk op die rathefboomhuls, stuurwiel en sitplekke sluit aan by die blink klavierswartpanele in die deure, die lugversorgerroosters, klankstelsel en middelkonsole.

Sy woema

Die X-Rider kry sy woema van die beproefde 2,5 liter direkte inspuiting turbo-dieselenjin wat 100 kW drywing en 320 Nm se wringkrag bied.

Die nuwe X-Rider is beskikbaar in wit, silwer of rooi. Die pryse is R355 900 vir die KB 250 HO verlengde kajuit en R366 380 vir die dubbelkajuitweergawe.

GMSA het die KB250 X-Rider se grimering met groot sorg baie netjies aangebring en daardie verleidelike fyngeure én die rooi lippies gaan beslis die verkoopding vir hulle doen!

x-rider-72_1800x1800.jpg-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.33
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.83
+0.6%
Silwer
18.55
+1.1%
Palladium
2,053.00
+0.5%
Platinum
856.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot