AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Ivanhoe-paar moerkwekers van 2010

Die Moerkwekers van 2010-toekenning het by die BayerCropScience gala-dinee aan kwekers van  Ivanhoe Farming Company gegaan.

Die Moerkwekers van 2010-toekenning het by die BayerCropScience gala-dinee aan kwekers van  Ivanhoe Farming Company gegaan.

Mnre. John Campbell en Paul Pringle het met dié gesogte titel weggestap. Campbell het in sy toespraak gesê enige van die finaliste kon met die prys weggestap het weens die hoogstaande gehalte van aartappelmoere wat geproduseer word. “Dit maak dit vir ons ‘n baie groot eer om as Moerkweker van die Jaar aangekondig te word.”

Volgens Pringle is die prys soortgelyk daaraan om Springbok-klere in moerkweek te kry. Ivanhoe Farming Company volg ‘n ses tot sewe jaar rotasieplan en plant jaarliks 200 ha aartapelmoere. Die  moere word met die hand geplant en hulle mik vir ‘n plantestand van 50 000 plante per ha met ‘n minimum van 200 000 halms per ha.

Die trots van Ivanhoe Farming Company se besigheid word weerspieël in die ingesteldheid en bydraes van die mense wat vir hulle werk en wat tot ’n groot mate tot hulle sukses bydra.  Wanneer Ivanhoe Farming Company gevra word waaraan hulle hul sukses toeskryf, is die antwoord eenvoudig: Doen net die basiese beginsels reg.

Die Aartappelsertifiseringsdiens se databasis plaas al die moerkwekers outomaties in ’n rangorde volgens die prestasie van die aartappelmoere wat hulle gesertifiseer het. Alle aartappelmoerkwekers wat 30 ha en meer onder die Suid-Afrikaanse Aartappelmoersertifiseringskema registreer, kom outomaties in aanmerking vir hierdie toekenning.  Jaar tot jaar verbetering word ook in ag geneem. 

Vanjaar is die sesde jaar wat die toekenning gemaak is.

7 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
984.08
+0.3%
Palladium
1,495.50
+1.2%
Goud
1,980.48
0.0%
Silwer
23.93
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,591
-0.7%
Alle aandele
76,204
-0.7%
Hulpbronne 10
66,624
-1.3%
Industriële 25
102,862
-0.4%
Finansiële 15
15,524
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot