AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

IVP: Staat het skuld aan plaasmoorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Carien Kruger
Foto: Carien Kruger
Die party voeg ook sy stem by verskeie organisasies en boere-unies dat plaasaanvalle en -moorde as ’n aparte misdaadkategorie behandel moet word.

Die staat is deels skuldig aan die vlaag plaasmoorde in KwaZulu-Natal, want hoewel hy die nodige hulpbronne het, doen hy nie genoeg om plaasaanvalle aan te pak nie, sê die IVP.

Dit kom nadat nog ’n boer, mnr. Hedley James Brown (70), Maandagoggend op sy plaas Misty View by Lions River, Howick, vermoor gevind is.

“Die staat laat boere in die steek en moet aanspreeklik gehou word. Die staat moet misdaad ontmoedig deur die wet af te dwing en deur seker te maak dat misdadigers swaar vonnisse opgelê word. Anders veg ons ’n verlore stryd en plaasaanvalle sal voortduur,” sê mnr. Nhlanhla Msimango, KwaZulu-Natalse IVP-wetgewerlid en woordvoerder vir landbou en landelike ontwikkeling.

Boere kosbaar

Msimango benadruk dat boere ’n belangrike rol in die samelewing speel, omdat hulle kos voorsien. “Met ander woorde, boere is die ruggraat en die hart van die nasie. As plaasaanvalle en -moorde gelos word om onverpoos voort te gaan, kan dit ’n impak op voedselsekerheid hê, wat meer wysverspreide honger kan meebring.”

Die IVP doen ’n beroep op die staat, veral die polisie, om die veiligheid van mense in landelike gebiede te verseker deur voorkeur te gee aan die beskerming van plaaseienaars en plaaswerkers.

Die party voeg ook sy stem by verskeie organisasies en boere-unies dat plaasaanvalle en -moorde as ’n aparte misdaadkategorie behandel word en dat dit as ’n prioriteitsmisdaad geag word, aangesien hierdie soort misdaad ’n bepaalde oplossing verg. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot