AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jaar van die ‘groot grondleuen’

Die geskiedenis gaan 2013 aanteken as die jaar van die groot leuen oor grondbesit in Suid-Afrika, sê die TLU SA.

Syfers wat mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, oor grondbesit in die land bekend gemaak het, stem nie ooreen met syfers wat deur ’n groep onafhanklike demograwe vir die Ontwikkelingsbank vasgestel is nie, sê die TLU SA in ’n verklaring.

 Volgens die staat se grondoudit is 22% van die land se grond in staatsbesit. Die TLU SA sê volgens die opname vir die Ontwikkelingsbank, wat in 2001 voltooi is, het die staat toe reeds 25% van die land se grond besit.

“Die jaar 2013 sal in die geskiedenis afgaan as die jaar van die groot leuen oor die geskiedenis van grondbesit in Suid-Afrika,” aldus mnr. Louis Meintjes, voorsitter.

Mense gaan geskiedenis opteken
Die Minister het nou ook mense aangestel om die geskiedenis wat vir meer as 360 jaar per vertelling oorgedra is, op te teken. “Daarteenoor beskik die wêreld oor ‘n in tyd opgetekende geskiedenis wat die toets van geloofwaardigheid deurstaan het,” meen Meintjes.

Die oorvertelde geskiedenis sal herskryf en oorskryf word totdat die ANC pas, sê Meintjes.  “Met die 100 jarige herdenking van die Wet op Naturelle Grondbesit van 1913 vanjaar gaan die ANC ‘n emosionele opwelling met ‘n klomp verdraaiings en leuens veroorsaak wat in niemand se beste belang is nie.”

Dit sal tot die land se voordeel wees as bronne wat reeds vir grondbesit bestaan eerder gebruik word, sê Meintjes. Hy noem onder andere die navorsing van die Hansards en die argiewe soos opgeteken in prof. Louis Changuion se boek, Omstrede Land. Die boek is saamgestel uit brondokumente van grondbesit. Meintjes sê daar moet gewaak word teen ’n situasie waar ’n mite geskep word “oor wat mens graag sou wou gehad het.”

* Hieronder is die syfers in die grafiek wat Minister Nkwinti tydens die staatsrede in die Parlement “rondgeswaai het. Dit is die hektare grond in die staat en in private grondbesitters se besit.

Provinsie

Staatsgrond (ha)

Private besit (ha)

Oos-Kaap

1 510 553

11 370 084

Vrystaat

845 084

11 857 160

Gauteng

304 137

1 181 518

KZN

4 695 245

4 297 235

Limpopo

2 551 790

8 844 083

Mpumalanga

1 875 146

4 805 344

Noord-Kaap

1 829 347

35 210 998

Noordwes

2 409 778

7 481 942

Wes-Kaap

1 040 801

11 502 427

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,634.92
+0.8%
Silwer
18.64
+1.5%
Palladium
2,094.50
+2.5%
Platinum
859.00
+0.7%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,618
+0.6%
Alle aandele
64,029
+0.6%
Hulpbronne 10
56,663
+0.8%
Industriële 25
79,523
-0.0%
Finansiële 15
14,212
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot