AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Jaaroud-vullens in hart van Kaap opgeveil

Die KIKS in Kaapstad, die plek van hoëprofiel internasionale konferensies, ruik dié week die ene perd! En na groot geld!

Altesaam 200 jaaroud-vullens word op 22 en 23 Januarie 2015 in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) opgeveil.

Die 2015 Cape Premier Yearling Sale word oor dié twee dae deur die Cape Thorougbred Sales© en AgriExpo in die KIKS aangebied.

Die omset van 2014 se veiling was sowat R103 miljoen. Altesaam 180 vullens het teen 'n gemiddeld van R572 361 stuk van eienaars verwissel. Twee vullens is verlede jaar vir R3,2 miljoen elk verkoop. Dit was die hoogste pryse op die veiling.

By die KIKS is sedert die begin van hierdie week 'n groot bedrywigheid soos wat die groot binnenshuise ruimtes in ruim stalle vir elk van die 200 vullens omskep is, assook 'n ring waar die veling sal plaasvind en ander geriewe. Perdejongens, telers, jokkies, kopers en sakelui is oral bedrywig om alles gereed te kry vir die twee veilings.

Van die vullens kom Donderdag om 18:00 onder die hamer en die res word Vrydag om 18:00 opgeveil. Die week se verrigtinge word afgesluit met die Cape Thorougbred Sales Stakes van R1 miljoen by die Kenilworth-baan in die Moederstad.

In die glans-veilingsbrosjure van 288 bladsye is 'n advertensie van Klawervlei, een van die bekende stoeterye in die land, wat daarmee spog dat hingste uit dié stoetery in 2013/’14 altesaam R36 miljoen geïn het!

* By die 2014-veiling het Muis Roberts, een van Suid-Afrika se legendariese jokkies, gesê: “Het jy al 'n rustiger omgewing gesien waarin perde versorg is voor só 'n belangrike veiling? Ek het al baie veilings oor die wêreld heen bygewoon, maar die geriewe wat hier geskep is, is uitsonderlik!”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,006.26
+0.2%
Palladium
1,650.36
-1.0%
Goud
1,930.76
+0.1%
Silwer
23.61
-1.3%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,852
+0.5%
Alle aandele
80,910
+0.5%
Hulpbronne 10
77,971
-0.3%
Industriële 25
103,873
+0.7%
Finansiële 15
16,343
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Let go and let God
Eks uniek met ñ twist😊. haat konflik en jaloesie. I'm a born again son of God🙌 soek vrede. geduld. en ek haat leuens
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot