AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Jaloersreën laat Klein-Karoo steeds droëbek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie foto is sowat twee weke gelede op 'n plaas tussen Willowmore en Aberdeen in die Klein Karoo geneem. Foto: Verskaf deur Pieter du Plessis
Hierdie foto is sowat twee weke gelede op 'n plaas tussen Willowmore en Aberdeen in die Klein Karoo geneem. Foto: Verskaf deur Pieter du Plessis
Groot gedeeltes van Suid-Afrika ontvang tans meer reën as wat selfs die grootste damme kan hanteer. Die prentjie lyk egter baie anders in die Klein-Karoo.

Mnr. Pieter du Plessis van die droogtehulp-organisasie SA for Hope sê die omgewing rondom die Olifantsrivier, asook streke tussen Uniondale, Willowmore, Aberdeen en ook tussen De Rust en Beaufort-Wes is nog baie droog.

“Op verskeie plekke het daar nog nie ’n druppel reën geval nie. Die veld het ten minste drie jaar nodig om ten volle te herstel. En dan natuurlik staan daar nie weiding en produkte oornag op landerye nie: Boere moet nou eers weer geld kry vir insetkoste.

“Boere, hul werkers en gesinne gaan elke dag nog op hul knieë vir ’n uitweg. Boere is onder druk, gebreek en afhanklik van organisasies soos SA for Hope om hoop te bring.

“Boere wat veg om oorlewing, nie net teen die natuur nie, maar ook teen finansies en dan ook op ’n persoonlike vlak en veral in hul huwelike en verhoudings. Dit is een van die hardste oorloë om te baklei, net om alles te probeer bymekaar hou as dit uitmekaar val.”

Daar waar die boere wel reën gekry het, het hulle reeds alle vee verkoop om te oorleef. “Verkoop of leen vee aan die boere. Só help jy weer ’n boer om op die been te kom en dan kan hulle weer terugploeg wanneer hulle weer op die been is.

“Ons het gesien op uitreike waar ons die afgelope paar jaar was hoe daar boere is wat niks oorhet nie, alles verkoop het net om te oorleef en kos op die tafel te sit. Baie het kinders op skool. Dit is regtig hartverskeurend om te sien met hoe min hulle oor die weg kom en hoe dankbaar hulle is vir die geringste skenkings.

“Ons probeer om te help daar waar dit bitter swaar gaan. Daar waar as jy ’n boer in die oë kyk, jy die swaar in sy oë en die hartseer op sy gesig kan sien. Al hoe ons ’n verskil kan maak, is as mense ons kontak, bydra en saam gaan op uitreike.

“Ons doen ’n beroep op die publiek en besighede om nou in die feestyd aan ons boere en hul werkers te dink. Hou geldsinsamelings, daag jou kollegas, vriende en familie uit. Al is dit net R100 wat elkeen skenk, kan ons ’n groot verskil in iemand se lewe maak.

“Bring jou kant sodat ons nie Kersdag skuldig moet sit en wonder wat van ons boere en hul werkers eet nie.”

SA for Hope benodig geld om vragte voer te skuif, blikkieskos, troeteldierkos en voer vir diere in enige vorm. SA for Hope is ’n 18A-geregistreerde maatskappy en kan 18A-belastingsertifikaat uitreik. Besoek SA for Hope se Facebookblad vir nog inligting.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot