AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jan Taks kyk ook na jou druiwepulp

Die appèlhof het in die guns van die SAID bevind in 'n saak oor die belasbaarheid van druiwepulp.

'n Wynboer moes onlangs hoor dat die belastingbegrip “produkte besit en nie van die hand gesit nie” (produce held and not disposed of) ook druiwepulp insluit wat aan 'n wynkoöperasie gelewer is en met ander lede se pulp gemeng is.

Me. Esther van Schalkwyk, senior belastingkonsultant by BDO SA, sê die boer het 'n onverdeelde aandeel in die poel van pulp behou wat die koöperasie namens sy lede as wyn sou verkoop. Die boer het sy saak tot in die appèlhof gevoer, maar die hof het in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se guns bevind, het Van Schalwyk in 'n verklaring gesê.

Boere moet in hul jaarlikse belastingopgawe die waarde van alle lewende hawe of produkte insluit wat aan die begin en einde van 'n belastingjaar besit is en nie van die hand gesit is nie. Die appèlhof het beslis die betekenis hiervan moet strook met die betekenis wat vir handelaars geld.

“Boere moet dus besef dat onvoltooide werk, wat nie in 'n verkoopbare vorm hoef te wees nie, ingesluit moet word as deel van hul produkte wat besit is en nie van die hand gesit is nie aan die begin en einde van elke opgawejaar,” sê Van Schalkwyk.

Die betrokke boer het al sy geoeste druiwe aan die einde van sy 2009-opgawejaar aan 'n wynkoöperasie gelewer en teen jaareind was dit tot pulp gepars en met ander lede se pulp gemeng. Die koöperasie sou die wyn maak, verpak, bemark en verkoop. Elke boer wat bygedra het, sou pro rata in die netto opbrengs van die verkoop van die wyn deel.

Eienaarskap

Die appèlhof het die SAID gelyk gegee dat waar 'n handelaar eienaarskap van produkte behou sonder om noodwendig besit daarvan te behou, die produkte beskou word as produkte besit en nie van die hand gesit nie, vir die doeleindes van die berekening van die boer se belasbare inkomste.

Waarde

Hoewel die pulp nie 'n markwaarde gehad het nie, mag die SAID enige billike en redelike waarde bepaal wat by die boer se opgawe ingesluit moet word. Die appèlhof was tevrede dat die stookwynprys 'n billike en redelike waarde vir die boer se eindvoorraad sou wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot