AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jansen kap Mantashe oor plaasmoorde

Afgryslik. Só beskryf prof. Jonathan Jansen die ANC-leier Gwede Mantashe se uitsprake oor plaasmoorde.

Afgryslik. Só het prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, die uitsprake van die ANC-sekretaris-generaal Gwede Mantashe beskryf toe hy vroeër oor plaasmoorde gevra is.

Die dagblad Volksblad het Mantashe gepols oor mense wat meen die regerende party en Regering doen nie genoeg om landelike veiligheid te verseker nie. Dit was kort ná die grusame dubbelmoord op die bejaarde mnr. Johan Fourie en sy vrou, Cecile, buite Trompsburg.

“Moet die ANC op elke plaas wees? Wat verwag jy moet ons doen? Wat verwag hulle moet ons doen?” is Mantashe in die koerant aangehaal. Jansen het op die opening van ’n nuwe leierskap-akademie vir graanboere aan sy universiteit gesê Mantashe het met dié uitlatings nie soos ’n ware leier opgetree nie. Jansen stem saam dat daar nie van plaasmoorde politiek gemaak moet word nie, maar ’n ware leier sou gesê het: “Ek voel julle seer.”

Volgens hom moet leiers leer om nederig te wees. Jansen het ook gesê hy is diep bekommerd oor die krisisse in leierskap op verskeie vlakke in Suid-Afrika. Dit heers nie net onder politieke leiers nie, maar ook onder korporatiewe leiers, kerkleiers en in huishoudings, waar pa’s afwesig is. “Het julle geweet 70% van ons studente se pa’s woon nie in die huis nie?”

Die nuwe graan-akademie word geborg deur Syngenta, en deur onder meer Graan SA onderskryf. Die kursusse word deur die UV se sakeskool geakkrediteer en fokus op leierskap-ontwikkeling. Meer as 20 saaiboere en verteenwoordigers van verskeie landbou-ondernemings het die eerste sessie, wat oor drie dae gestrek het, bygewoon. Benewens leierskap-ontwikkeling, sal kursusgangers ook oplossings vir bepaalde landbouknelpunte probeer vind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot