AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Jay Naidoo en VS Landbou bemagtig saam

Op die plaas van die eertydse vakbondleier mnr. Jay Naidoo het ? projek gestalte gekry om landbougemeenskape te laat floreer – en Vrystaat Landbou werk saam.

’n Bemagtigingsinisiatief van Vrystaat Landbou en die Earthrise-trust het amptelik gestalte gekry in die vorm van die Ficksburg-verklaring wat onlangs deur verskeie belanghebbendes onderteken is.

Die inisiatief, waarby organisasies soos AfriGrow, Oxfam Suid-Afrika en die Seriti-instituut betrokke is, sluit in die voorneme om ontwikkelingsgeleenthede in die omgewing te ontgin, bestaande inisiatiewe uit te brei en om landbougemeenskappe deur middel van vennootskappe te bemagtig.

Vrystaat Landbou beoog om dié inisiatief na die res van die provinsie uit te brei.

Opheffingswerk

Volgens mnr. Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, het die projek sy oorsprong op die plaas Rustler’s Valley tussen Ficksburg en Rosendal. Dié plaas behoort aan mnr. Jay Naidoo, wat sy ervaring in maatskaplike ontwikkeling gebruik het om die inwoners van die plaas op te hef en in staat te stel om aan hul toekoms te bou.

“Jay wou grond verskaf aan die plaasbewoners sodat hulle hul eie voedsel kon lewer. Hulle het aangesluit by Vrystaat Landbou as ’n boerdery, hoewel die plaas meer vir toerismedoeleindes gebruik word. Ons het gesprekke begin oor hoe ons opheffingswerk in die omgewing kon doen.”

Dié plaas is later as ’n model vir grondhervorming aan die Regering voorgestel.

Florerende gemeenskappe

Belanghebbendes het buite Ficksburg vergader om samesprekings te voer oor verskillende opheffingsprojekte wat gebruik word om florerende gemeenskappe te skep.

“Die projekte waarna ons kyk, behels tipies twee elemente. Een is die sosiaal-ekonomiese aspekte en die ander is grondhervorming. Dit sluit in probleme soos hongersnood en wanvoeding, werkloosheid, verblyf- en eiendomsreg van werknemers. Ons kyk na die Nasionale Ontwikkelingsplan vir riglyne oor ’n aanvaarbare lewenstandaard vir werkers.”

Vermeulen sê verskeie grondhervormingsmodelle word ondersoek, met die hoop om meetbare uitkomste vir dié modelle te ontwikkel.

“As mense ons in ’n blik wil druk om te sê jy moet net een model vir grondhervorming vasstel, kan ons voorstel dat die modelle gemeet word. Ons wil aspekte ondersoek soos die impak op die werker en op sy gesin. Watter geleenthede skep dit of is dit net ’n uitdeelproses?”

Oos-Vrystaat

Verskeie projekte met aansienlike impak word reeds in die Oos-Vrystaat bedryf. Een voorbeeld is die MD-stigting, ’n groep boere en hul gesinne van die distrik Ficksburg wat hul besighede saamgesnoer het om ’n maksimum impak in die gemeenskap te maak.

“Die MD-stigting is boere wat saam miljoene rande bestee aan skole, ’n hospies en om plaaslike gesondheidstrukture te ondersteun.”

Frustrasies met die Regering se ondoeltreffende grondhervormingsprosesse kortwiek boere se pogings om projekte aan die gang te kry.

“Daar is ook boere wat werkers met grond wil help, maar hulself vasloop in die burokrasie van die Regering. Mense wat nie die volle koste kan bekostig nie, maar bereid is om ’n groot deel by te dra, kan dit nie doen, nie want die staat help nie,” sê Vermeulen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pond
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.00
+1.2%
Palladium
1,617.34
-3.0%
Goud
1,929.54
+0.0%
Silwer
23.58
-1.4%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Stoutgat soek temmer
Ordentlik, vol humor, doelgerig, soen lekker, braai, reis, netjies, dans, ruik lekker, groenvingers, definitief nie ryk, just normal guy next door
Warmbloedige weduwee opsoek na vredevolle geselskap
Ek is plat en dood normaal. Wat my beindruk is 'n mens wat eenvoudige is en nie skroom om net hom eerlike self t wees nie. Gesels maklik oor enige iets en lag meer as...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot