AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jerseybedryf verloor topteler

akkreditasie
Mnr. Nico van Rensburg
Mnr. Nico van Rensburg
’n Geliefde boer, gemeenskapsleier en een van Suid-Afrika se top-Jerseytelers is op die ouderdom van 46 jaar oorlede.

Mnr. Nico van Rensburg, van die wêreldbekende Avondrood Jerseys van Blanco naby George, is begin Augustus weens covid-19-verwante komplikasies oorlede.

Volgens sy buurman mnr. Johan van Greunen is Van Rensburg se dood ’n enorme verlies en treur die hele boeregemeenskap oor hom. “Hy was die tipe mens wat vir almal omgegee het, wyd en syd by baie dinge betrokke was en baie lief vir diere was.”

Van Greunen beskryf Van Rensburg as sy beste vriend. “Hy was ’n nederige mens wat altyd ander bo homself gestel het. Hy was altyd dankbaar wanneer ander boere op skoue presteer het, al moes hy terugstaan sodat iemand anders die pryse kry. Dit is die tipe mens wat hy was en waarom mense so lief was vir hom.”

Volgens Van Greunen was Van Rensburg ’n uitstekende teler. Hy het teelmateriaal geken en was ’n mentor vir ander boere. “Baie medeboere sou sy raad vra oor watter bulle hulle in hul kuddes moet gebruik. Hy het hul kenmerke op sy vingerpunte geken en boere gehelp om die regte keuses vir hul melkkuddes te maak.”

Volgens mnr. Wikus van der Merwe, ’n vriend van Van Rensburg, was hy baie gelief onder sy medeboere, plaaswerkers en gemeenskap vanweë sy vriendelikheid en omgee vir mense. “Hy was nie net ’n wêreldbekende Jersey-teler en leierboer nie, maar ook ’n leier in sy gemeenskap en geestelike leier vir die mense in sy omgewing.”

Van Rensburg was saam met sy tweelingbroer, Jaco, aan die stuur van Avondrood Jerseys. Die kudde is deur hul pa, Niekie, begin en is vandag wêreldbekend vir sy uitmuntende gehalte.

“Oor die jare het die kudde verskeie pryse ontvang en menige skouwenner en ook SA kampioen-koeie opgelewer. Verskeie bulle uit die kudde word plaaslik vir kunsmatige inseminasie gebruik en op daardie manier het die Avondrood-kudde landwyd ’n impak gemaak. Nico was wyd bekend as een van Suid-Afrika se topsuiwelboere en -Jersey-telers. Veral onder Jerseytelers is hy gereken as die heel beste,” sê Van der Merwe.

Nico was ’n familieman en ook betrokke by sy gemeenskap op verskeie maniere. Hy was aktief deel van die Blanco-gemeente wat, benewens kerk-aktiwiteite, ook welbekend is vir sy vleismark en die Tour de Farm-fietsrygeleentheid in die Blanco-omgewing.

Nico het verskeie termyne in die raad van Jersey SA gedien waar hy betrokke was by die reël van Jeugskoue saam met sy ander verantwoordelikhede. Hy was ook voorsitter van die Outeniqua Jerseyklub en lid van die George-skoukomitee. Die jaarlikse Outeniqua Jersey-kampioenskap op die George-skou, waarby hy as organiseerder en vertoner betrokke was, word baie hoog aangeskryf deur Jersey-telers van reg oor die land.

Nico laat sy vrou, Gerda, twee seuns, Ferdi en Francois, sy ouers, Niekie en Ina, ouer broer, Heinrich, en sy tweelingbroer, Jaco, agter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot