AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Jerseyfonds kry hupstoot

Jersey SA se rasbemarkingsfonds, wat geskep is om Suid-Afrikaanse genetika in Afrika, die Midde-Ooste en Suid-Amerika te bemark, het 'n hupstoot gekry met twee skenkings van verse en beloftes van nog verse wat vir die fonds opgeveil kan word.

Mnr. Poena van Niekerk, bestuurder van Jersey SA, sê skenkings is van die Albany-klub van die Oos-Kaap en die Oranje-Jerseyklub van Bloemfontein ontvang. Beloftes is ook van telers soos mnre. Samuel Walters van Tulbach, Willie du Plessis van Humansdorp, Manus Meyer van Jeffreysbaai en Peter Durham van Dundee ontvang.

Prof. Piet Wilke, voormalige dekaan van die Fakulteit Landbou van die Vrystaatse Universiteit, het op 'n minikongres, wat deel was van 'n Jerseyweek in Bloemfontein, gesê die geheim van geslaagde bemarking in ontwikkelende lande lê op die aanbied van geskikte produksiestelsels wat plaaslik met kleinboere beproef is en deur tegniese steun in stand gehou word.

As Jersey SA potensiële invoerders in 'n hoogs mededingende mark wil oortuig dat Suid-Afrikaanse genetika beter as dié van ander lande is, sal ernstig daarna gekyk moet word om 'n eie Jersey te ontwikkel. "Kan Jersey SA met vertroue sê dat die Suid-Afrikaanse Jersey plaaslik vir plaaslike toestande ontwikkel is, terwyl u swaar leun op ingevoerde semen?"

Mnr. Van Niekerk sê 'n uitvoermark wat nou geskep word, sluit by die Regering se Nepad-beleid aan. 'n Besending van 180 verse is op pad Ruanda toe nadat 'n vorige besending reeds daar aangekom het. Die voordeel van uitvoer na Afrika is dat die diere aangepas is.

  • Die nuwe raad van Jersey SA is pas aangewys. Die lede is: mnre. Willie van Zyl, voorsitter, Chris Vosloo, ondervoorsitter, Willem van der Merwe, tesourier en Coen Steenkamp, Raymond Erasmus en me. Lyn Blomeyer, bykomende lede.
  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    Smalls

    Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.93
    -1.8%
    Rand - Pond
    19.45
    +0.1%
    Rand - Euro
    17.37
    +0.2%
    Rand - Aus dollar
    11.70
    +0.2%
    Rand - Jen
    0.13
    +0.2%
    Goud
    1,643.66
    0.0%
    Silwer
    18.87
    0.0%
    Palladium
    2,073.00
    0.0%
    Platinum
    858.50
    0.0%
    Brent-ruolie
    86.15
    -5.0%
    Top-40
    57,110
    -3.1%
    Alle aandele
    63,417
    -2.9%
    Hulpbronne 10
    56,319
    -7.5%
    Industriële 25
    78,436
    -1.2%
    Finansiële 15
    14,142
    -1.6%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
    Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
    Looking for authentic people
    Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot