AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jeug ‘moet weet waar kos vandaan kom’

’n Navorser meen die jeug moet weet waar kos vandaan kom, en dat meer landbou-opleiding nodig is.

Die toekoms van voedselsekerheid is in die jeug se hande. Só het me. Lisa Coetzee, ’n navorser in plantpatologie aan die Universiteit van die Vrystaat tydens die SA Nasionale Saadorganisasie (Sansor) se jaarlikse kongres, gesê.

Sansor hou op 20 Mei sy 25ste jaarlikse kongres by Kievitskroon buite Pretoria gehou. 

“Die gemiddelde ouderdom van ’n Suid-Afrikaanse navorser én ’n Amerikaanse boer is 59,” het Coetzee gesê. “Die aftreeouderdom is 60, so wie gaan ons kinders mentor?  Kinders weet nie dat hul kos nié uit ’n Woollies-boks kom nie.”

Studente-organisasie
Coetzee het ’n studente-organisasie, Feed (die forum vir opvoeding, bemagtiging en ontwikkeling), by Kovsies gestig.  Die doel van dié organisasie is om ondersteuning te bied aan die jeug wat betrokke is in die landbou. Sy is tans besig met ’n meestersgraad in plantpatologie aan Kovsies en hoop om haar doktorsgraad teen 2017 te voltooi.  

“Dis dinge wat ons almal weet, maar die wêreldbevolking groei en ons gaan teen 2050 sowat 70% meer kos moet produseer. Ons sukkel reeds om die bestaande bevolking met ons uitputbare hulpbronne kos te gee.”

Volgens Coetzee is van die grootste uitdagings in die landbou in Suid-Afrika waterskaarsste, die agteruitgang van gronde, klimaatsverandering en tekort aan belangstelling onder die jeug. 

“Ons kan miskien nie die mense van vandag se besluite verander nie, maar wel dié van môre.”

Daarom, glo sy, moet meer belê word in opleiding vir die jeug, veral landbou-opleiding op skool en op universiteit.  Programme moet hersien word, want gegradueerdes het dikwels heelwat boekekennis, maar min praktiese kennis.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.29
+0.5%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,635.37
-0.5%
Silwer
18.74
-0.7%
Palladium
2,052.00
-1.0%
Platinum
859.50
+0.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot