AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jeugliga soek private grond in Wes-Kaap

Private eiendom wat aan individue of maatskappye behoort moet die Wes-Kaap se armes huisves, reken die ANC-jeugliga.

Constantia en Rondebosch is deur die ANC-jeugliga uitgesonder as private eiendom wat aan die armes van die Wes-Kaap gegee kan word sodat hulle daar kan leef.

Dít is een van nege eise wat die organisasie Maandag (27 Augustus 2012) aan me. Helen Zille, Premier van die Wes-Kaap, gestel het.
 
Luidens ’n berig op News24.com het mnr. Khaya Yozi, jeugliga-voorsitter in die distrik Dullah Omar, gesê: “Daar (in Constantia en Rondebosch) is wit mense wat nie eens in Suid-Afrika leef nie. Hulle leef oorsee. Tog besit hulle grond in ons land. Sonder grond kan ons nie baklei vir die ekonomie wat ons wil hê nie.”
Meer as 1 000 betogers het aan die optog na die Wes-Kaapse Wetgewer deelgeneem.
 
Druk
Mnr. Tony Ehrenreich, Cosatu se provinsiale sekretaris, het gesê die vakbond sal al sy lede in die provinsie vra om druk op Zille uit te oefen om die Demokratiese Alliansie (DA) se benadering tot spesifieke behuising in gegoede dele van die Kaapse Skiereiland te verander.
 
“Dit sal nie lank wees voor ons in Constantia, Rondebosch en Seepunt leef nie. Cosatu wag vir Helen Zille om ons ernstig op te neem. Sy skuil agter die Polisie. Ons moet seker maak dat ons hierheen terugkom,” aldus Ehrenreich.
 
Onderskat
Dié uitsprake is deel van die retoriek wat die publiek kan verwag om te hoor in die aanloop tot die ANC se leiersverkiesing in Desember vanjaar, meen prof. André Duvenhage, politieke kenner verbonde aan die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-universiteit.
 
Duvenhage sê politieke uitsprake oor grond gaan toeneem, “maar die kans vir die praktiese uitvoering daarvan is baie beperk. Ons het gesien dat die staat die Grondwet en sy bepalings sal huldig.”
 
“Hoewel dit in ’n mate as lawaai beskryf kan word, moet die erns van dié soort uitsprake nie onderskat word nie,” meen Duvenhage.

Bron: News24.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.10
-0.5%
Silwer
20.79
-1.3%
Palladium
2,302.47
-0.9%
Platinum
923.74
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot