AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Jeugskougroep besoek Amerika

Ná 'n geslaagde Nasionale Jeugskou in Bloemfontein waar 'n totaal van 315 kinders van regoor die land hul diere vertoon het, het 'n groep mense betrokke by jeugskoue in die Vrystaat en Noord-Kaap onlangs Amerika besoek.

Hulle het onder leiding van mnr. Alex Wehmeyer, voorsitter van jeugskoue in die Vrystaat, na melk-, vleisbees-, perde- en os-klasse te kyk. By die New England States-skou het hulle gesien hoe 'n vleisbees vir 'n jeugskou voorberei word.

In Amerika is daar 'n werkende os-klas wat kinders die geleentheid bied om osse in jukke te span en dan met 'n waentjie agteraan 'n paar opdragte uit te voer.

Die Springfield-skougenootskap het voertuie beskikbaar gestel sodat die Suid-Afrikaners 'n melkplaas, vleisbeesboerdery en die universiteit van Connecticut kon besoek. Navorsers by dié universiteit doen kloonvorming met beeste en die besoekers het van die kalwers gesien. Met hul terugtog na Suid-Afrika, het die groep 'n dag in Kaïro, Egipte deurgebring. Hulle het drie piramides, 'n papirusfabriek, die Egiptiese museum en die El Al Kalily-basaar besoek. Mnr. Wehmeyer het die borge wat die besoek moontlik gemaak het, veral John Deere, Wesmark, die Jersey-telersvereniging en die Brahman-telersvereniging, bedank vir hul geldelike bydraes. Syngenta het toersakke geskenk.

6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.19
+0.5%
Silwer
18.50
+0.8%
Palladium
2,048.50
+0.3%
Platinum
856.04
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot