AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Jeugsubsidie kan plaaswerkers help

Die jeugloonsubsidie kan werkgeleenthede in die landbou skep en die Tesourie moet sê of dit vanjaar werkbaar is, sê die DA.

Die landbou verwag dat sowat 100 000 mense hul werk kan verloor weens die verhoogde minimumloon vir plaaswerkers wat Maandag (6 Februarie) aangekondig is.

Dít kan volgens die Demokratiese Alliansie (DA) ’n massiewe toename in die land se werkloosheidsyfer beteken. Statistiek SA het aangekondig dat sowat 257 000 mense reeds hul werk in die afgelope jaar verloor het.

Luidens ’n verklaring sê die party die Tesourie moet sou gou moontlik bekend maak of hy die jeugloonsubsidie gaan implementeer, want dit kan die werkverliese in die landbou verminder. Die party het ’n versoek in dié verband aan mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, gerig.

R61 per dag – kan staat R43 byvoeg?
Volgens die party sou die koste om ’n werker onder die ouderdom van 29 aan te stel, op R61 per dag in die landbou neerkom. Die staat moet dan die oorblywende R43 van die R105 per dag voorsien.  ’n Nuwe minimumloon van R105 per dag vir ’n nege ure werkdag is vir die landbousektor aangekondig.

Die jeugloonsubsidie sal minder werkverliese in die landbou beteken deur die koste van arbeid te verlaag, terwyl dit sal verseker dat werkers met volle arbeidsregte werk kan vind en ten minste die nuwe minimumloon sal verdien.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+1.3%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,725.29
+1.5%
Silwer
21.07
+1.7%
Palladium
2,312.17
+3.9%
Platinum
934.41
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot