AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Joemat-Pettersson: Baantjies vir boeties?

Die kollig skyn skerp op me. Tina Joemat-Pettersson nadat dit bekend geword het dat ’n familielid van haar by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye werk.

Die kollig skyn skerp op me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, nadat dit bekend geword het dat ’n familielid van haar by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye werk.


Me. Rowena Joemat, glo ’n kleinniggie van Joemat-Pettersson, werk as waarnemende direkteur vir ontwikkelingsondersteuning vir programme by dié departement.


Parlementêre vrae oor die aanstelling van ’n familielid van Joemat-Pettersson gaan nou gestel word nadat mnr. Salam Abram, ANC-LP, by ’n sitting van die portefeuljekomitee oor landbou, bosbou en vissery gevra het of Joemat familie van die Minister is.


Mnr. Langa Zita, direkteur-generaal van die departement, het bevestig dat hulle familie is en bygevoeg dat sy “die beste amptenaar is wat hy in sy departement gekry het”.


Sy was voorheen werksaam by die Landbounavorsingsraad, waarna sy in Maart 2008 by ontwikkelingsondersteuning by die departement aangesluit het. Sy het ’n meestersgraad in die landbou. Landbou.com het vasgestel dat sy Joemat-Pettersson se kleinniggie is.


Mnr. Selby Bokaba, die minister se woordvoerder, het gesê dat Joemat gekwalifiseer is en die kennis het om ontwikkelingsondersteuning te bied.


“Die vraag moet gevra word as iemand se van dieselfde is, of die persoon dan nie ’n betrekking by die Regering mag kry nie.” Hy het ook daarop gewys dat Joemat reeds in 2008 by die departement aangesluit het, terwyl Joemat-Pettersson eers in Mei 2009 die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye geword het.


Me. Annette Steyn, DA-LP, het luidens ’n verklaring aangedui dat die jaarlikse pakket van ’n direkteur tot soveel as R790 950 is. Sy het aangedui dat sy in die Parlement vrae oor die aanstelling van Joemat-Pettersson se kleinniggie sal vra.


9 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.4%
Rand - Pond
22.28
+0.6%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
967.19
+0.8%
Palladium
1,433.17
+1.2%
Goud
1,965.36
-0.4%
Silwer
23.30
-0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot