AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Joemat-Pettersson wil staking bespreek

’n Vergadering word vandag gehou waar Minister Tina Joemat-Pettersson plaaswerker-kwessies wil bespreek.

Verteenwoordigers van plaaswerkers, landbou-organisasies en me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, vergader Dinsdagmiddag (4 Desember 2012) op Worcester om die situasie met plaaswerkerstakings en lone te bespreek. Me. Palesa Mokomele, ministeriële woordvoerder, het aan Landbou.com bevestig dat die minister die vergadering sal bywoon.
 
Agri Wes-Kaap sê die Joemat-Pettersson het hulle genooi vir ’n gesprek hoewel ’n vergaderplek nog nie bekend gemaak is nie. Die organisasie het ’n opname in die provinsie gedoen waarvolgens 90% van heeltydse werkers en tussen 20% en 25% van tydelike werkers tans by die werk is.
 
Mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, het aan betogers wat op die sportterrein op De Doorns byeengekom het, gesê dat hy antwoorde op die vergadering sal kry, wat hy later met die skare sal deel.
 
Winsdeling
Een van die standpunte wat Ehrenreich na die vergadering neem, is dat werkers moet deel in die winste wat op plase gemaak word. Hy sê ook hulle sal nie toegee vir enige dagloon laer as R150 nie. Volgens Ehrenreich moet boere met groter plase meer as dit betaal, terwyl boere met klein boerderye “net R150 hoef te betaal.”
 
Ehrenreich sê niks sal ooit weer dieselfde in die landbou in Suid-Afrika wees nie. Hy sê “die vrugte sal aan die bome bly tot ons gehoor word,” en dat werkers ook die plase moet “besit. Nog nooit tevore was boere in die land so bang soos wat hulle nou is nie.”
 
Verder sê Ehrenreich dat die staking nie so wyd uitgekring het nie omdat groepe in ander provinsies nog nie so sterk is soos in die Wes-Kaap nie.
 
Rassisme
Intussen het mnr. Nosey Pieterse, ’n verteenwoordiger vir werkers, boere van rassisme beskuldig en aan betogers gesê dat “hierdie ouens nie vir ons gaan gee wat ons wil hê sonder opdraande nie.” Hy het Joemat-Pettersson lof toegeswaai vir die werk wat sy sedert die betogings verlede maand gedoen het.
 
Pieterse het sterk kritiek teenoor me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, gehad ná sy verlede week aangedui het dat minimum lone nie voor April 2013 aangepas sal kan word nie. Volgens Pieterse het Oliphant boere se saak bevorder deur dié stelling te maak.

Tony Ehrenreich praat met stakers by De Doorns. Foto: GERRIT SCHAAFSMA

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot