AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Johannesburg-mark kry nuwe direksie

Die Johannesburgse Varsproduktemark het 'n nuwe direksie gekry. Dit gaan onmiddelik met sy werk begin om "sake-vertroue in die land se grootste mark te herstel", het die Johannesburgse Metroraad bekend gemaak.

Die mark se vorige direksie het onlangs bedank nadat hulle en die metroraad, as enigste aandeelhouer, glo nie eenstemmigheid oor die toekoms van die mark kon bereik nie. Onder die direkteure wat bedank het, is mnre. Jafta Sibiya, Bonile Jack, Philé van Zyl en Mark Israelson.

Die uitvoerende burgemeester, mnr. Amos Masondo, het die ou direksie vir sy bydrae bedank en die nuwe direkteure verwelkom. Hulle is mnr. Stan Nkosi (voorsitter), me. Phindile Nzimande (uitvoerende direkteur van Johannesburg se kontrakte-bestuurseenheid), mnr. Roland Hunter (uitvoerende finansiële direkteur van Johannesburg), mnr. Pascal Moloi (stadsbestuurder van Johannesburg) en mnr. Jack Prentice (waarnemende uitvoerende hoof).

Mnr. Masondo het gesê die mark se geldsake is kerngesond en die kontantvloei onder beheer.

Senior markamptenare het gesê die verhouding tussen die ou direksie en die metroraad was nie goed nie. Die mark het glo te onafhanklik na die raad se sin opgetree en daar was glo geen eenstemmigheid oor 'n toekomstige strategie en visie nie.

Mnr. Sibiya het gesê die hele geskil is "politiek" en het niks met die ou direksie se werkverrigting te doen nie. In die anderhalf jaar wat die direksie betrokke was, het die mark se omset van R1,1 miljard tot R1,4 miljard gestyg.

Die mark word ten volle deur die metroraad besit.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot